Myburgh in sy ellement...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Myburgh in sy ellement...
Goeie naand...
Die eerste lekker koue het gisteraand ingeskuif en terwyl ek en Myburgh 'n Kameelhoutvuur pak sê hy vir my dit sal darem nou lekker wees in die veld. Ek los hom toe met daardie gedagte en vanoggend vroeg maak ek hom wakker en vra vir hom of hy nie lus is om met sy .223 'n rooibok te gaan skiet nie en sy glimlag het als gesê. Vanoggend so teen 09h00 was ons op die plaas met 'n lekker koue suide wind wat miswolke uitdruk uit die suide. Die wind het redelik gedruk en Myburgh het toe die knyphoring ram sien staan in die sonkant van 'n Witgatboom op 96m met sy bors reguit na ons toe. Ek vra hom toe of hy gemaklik is met die skoot en hy sê my toe hy wil hom reg voor die bors skiet en so was dit dan ook....die bok het net daar geval en my ou maat se glimlag was nederig maar breed. So 'n uur later het die grootter ram in die gras gestaan ook reguit na ons toe en die skoot is weer voor die bors in , die keer op 112m.
Hy het geskiet met 55gr Sierra Gameking. Hier is paar kiekies.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_153649mmmm_zpsrid0rhbf.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_153853mmmm_zpsztpgmrc5.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_153708mmmm_zpsdbutcixh.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_165041mmmm_zpsx6vksquh.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_141650mmm_zpswb8jxlbq.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_140024mmmm_zpsy3adeptp.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_140449mmmm_zpsazwn4y3h.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_152608mmmm_zpsqy0krimd.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_152745mmm_zpsxfwoy400.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_140907mmm_zpsl6i8bhec.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170513_163003mmmm_zpsgryhcyju.jpg

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Myburgh in sy ellement...
Groot voorreg!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Myburgh in sy ellement...
Lekker man!!!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Myburgh in sy ellement...
Hoe lyk die vleis skade met daardie punte. My dogter gaan Springbokke bladskote skiet die komende naweek met soortgelyke punte. Ek luister by die radio.....
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Myburgh in sy ellement...
Baie geluk Myburgh, ek glo die vleisskade was niks tot minimal. Sussie sal seker oor so 3 jaar ook wil jag?
Groete, Willie
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Myburgh in sy ellement...
Lekker man!!!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Myburgh in sy ellement...
salig!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh in sy ellement...
Hallo....Basjan123 wrote:Hoe lyk die vleis skade met daardie punte.
Die vleisskade was minimaal....om die waarheid te sé op die ingang was bietjie bloedvleis en die enjinkamer was heel stukkend geskiet....longe en hart was aan flarde.
Groetnis
Last edited by Ben Remington on Sun May 14, 2017 8:34 pm, edited 1 time in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh in sy ellement...
Hallo W....Williel wrote:Sussie sal seker oor so 3 jaar ook wil jag?
Ek glo so....sy is met die meeste trips by...al sit sy ook net by die kamp.
Groete
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Myburgh in sy ellement...
Hallo Ben ...Ben Remington wrote:Hallo....Basjan123 wrote:Hoe lyk die vleis skade met daardie punte.
Die vleisskade was minimaal....om die waarheid te sé op die ingang was bietjie bloedvleis en die enjinkamer was heel stukkend geskied....longe en hart was aan flarde.
Groetnis
Baie dankie vir die terug voering.
Groete
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Myburgh in sy ellement...
Weerens netjies.
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Myburgh in sy ellement...
Baie lekker.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Myburgh in sy ellement...
Ek se altyd vir my laaitie "MY YSTER, BOERSEUN, BULLETJIE" as hy iets doen wat my trots maak. Myburg jy is ook n yster, boerseun, bulletjie!
Mooi Ben
Mooi Ben
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Myburgh in sy ellement...
Baie mooi, dankie vir die deel.
Groete
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#