Buitengewone kleur jakkals...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Buitengewone kleur jakkals...

Post by Ben Remington »

Goeie môre...

Ek het die jakkals raakgeloop in die nag met volmaan in redelike lang gras met die gewone wit lig. Eers toe ek by hom kom het ek gesien sy kleur is ietwat anders. Hier is paar kiekies.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170331_221551_zpscrii2irx.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170331_221608_zpsdj1orsag.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170331_221702_zpsetbrfxap.jpg
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Buitengewone kleur jakkals...

Post by Martin Marais »

Dalk was daai jakkals by die Glam Guru. Hannon toor met 'n bottel kleursel.

Dit lyk soos 'n brindle weergawe van die rooijakkals,jy moes daarmee geteel het. Die gekleurde diere is mos deesdae die in ding,dalk 'n miljoen dollar jakkals wat jy daar geskiet het :laugh:

Groete
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Buitengewone kleur jakkals...

Post by Boesman10 »

Daar verbeur jy nou 'n groot kans om in die gekleurde wild besigheid in te spring.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Buitengewone kleur jakkals...

Post by Plaashaas »

Ben jy R50 miljoen gekry het vir daai goue jakkals
Post Reply