Hallo, ek wil graag hoor of iemand betroubare salami resep het?? Sal seker wild en skaap gebruik, nie vark nie. Daar is 'n vleisland resep maar hulle praat van red cure/ prague salt?? Het iemand dalk raad met moets en moenies, wil nie graag 10kg vleis mors nie. Dankie JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Salami maak
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Salami maak
Jy sal salami soutmengsels kry by Crown National of enige van die ander vleisverwerkings besighede. Hule het resepte ook. Die pienk sout is salpeter oftewel kalium nitraat. Jy kan dit by apteke ook koop in klein verpakkings. Kyk ook hier:
http://bottelenbere.weebly.com/salpeter-en-nitrate.html
http://bottelenbere.weebly.com/salpeter-en-nitrate.html
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Salami maak
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 1354ac.jpg[/IMG]
Kan die resep werk??
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan die resep werk??
Sent from my iPhone using Tapatalk