Soos in die beskrywing is die GRS Hunter Brown laminate te koop vir n Howa long action teen R8500.00. Dit sluit PostNet na PostNet in. Vir fotos of hoe die kolf lyk en meer besonderhede kontak gerus ons vriend Google. Die kolf was nog nooit op n geweer gefit nie, is dus net so nat nuut soos van sy ma.
Kontak my gerus op nil agt twee 7897900
Verkoop
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Verkoop
Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Sep 21, 2017 8:07 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: GRS Hunter for Howa long action R8 500.00
Manne die kolf is nog beskikbaar. Maak n redelike offer indien jy sou belangstel en dink die prys is re styf.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: GRS Hunter for Howa long action R8 500.00
Dit lyk asof die kolf n nuwe baas gekry het. Ek hou op hoogte.
Veiligheid eerste manne!