Verkoop
Posted: Thu Aug 03, 2017 3:32 pm
Soos in die beskrywing is die GRS Hunter Brown laminate te koop vir n Howa long action teen R8500.00. Dit sluit PostNet na PostNet in. Vir fotos of hoe die kolf lyk en meer besonderhede kontak gerus ons vriend Google. Die kolf was nog nooit op n geweer gefit nie, is dus net so nat nuut soos van sy ma.
Kontak my gerus op nil agt twee 7897900
Kontak my gerus op nil agt twee 7897900