Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Hierdie volgende 3 items te koop -

1. Sus-Tac knaldemper BW3040L geskik vir .270, 7mm en kleiner kaliber (6.5mm) gewere met loop skroefdraad van
14mm x 1mm.
Hoogstens 20 skote deur hierdie K/d geskiet met .270 geweer, so goed soos nuut.
Prys: R 3 300.00 en sluit pos of koerier koste na straat adres enige plek in RSA, in.
(Dieselfde nuwe Sus-Tac K/d se prys is tans R 4 920.00 + afleweringskoste.)
Verskoning, Sus-Tac het verkeerde prys aan my kwoteer, sonder MB is die tipe K/d se nuwe prys R 3 762.00 + afleweringskoste.

2. 3 x 20 Nuwe PMP doppe vir 7mm Rem Mag teen R 300/20 - pos/koerier koste vir koper se rekening.

3. 1 x 50 Nuwe PMP doppe vir 7 x 64 teen R 550.00/50 - pos/koerier koste vir koper se rekening.

Dankie by voorbaat.

Koos.
Last edited by TFDADD on Wed Aug 30, 2017 8:27 am, edited 3 times in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Die items hieronder lê al maande onbenut hier in my kas en kan sekerlik deur ander manne nuttig gebruik word.

Hierdie volgende 3 items te koop -

1. Sus-Tac knaldemper BW3040L geskik vir .270, 7mm en kleiner kaliber (6.5mm) gewere met loop skroefdraad van
14mm x 1mm.
Hoogstens 20 skote deur hierdie K/d geskiet met .270 geweer, so goed soos nuut.
Prys: R 3 300.00 en sluit pos of koerier koste na straat adres enige plek in RSA, in.
(Dieselfde nuwe Sus-Tac K/d se prys is tans R 4 920.00 + afleweringskoste.)
Verskoning, Sus-Tac het verkeerde prys aan my kwoteer, sonder MB is die tipe K/d se nuwe prys R 3 762.00 + afleweringskoste.

2. 3 x 20 Nuwe PMP doppe vir 7mm Rem Mag teen R 300/20 - pos/koerier koste vir koper se rekening.

3. 1 x 50 Nuwe PMP doppe vir 7 x 64 teen R 550.00/50 - pos/koerier koste vir koper se rekening.

Dankie by voorbaat.

Koos.
Last edited by TFDADD on Wed Aug 30, 2017 8:28 am, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Hier is 'n foto van die Sus-Tac knaldemper en die PMP doppe se houers wat te koop is.
http://www.techfund.co.za/images/sustacpmpadd1a.jpg

Knaldemper so goed soos nuut en 'n volle R 1 620.00 + R 561.00+ goedkoper as 'n nuwe aankoop op die oomblik en afgelewer by jou voordeur!

PMP doppe jag al jare lank ewe goed as ander baie duurder doppe, koop nou teen baie billike pryse.

Die items hieronder lê al maande onbenut hier in my kas en kan sekerlik deur ander manne nuttig gebruik word.
Hierdie volgende 3 items te koop -

1. Sus-Tac knaldemper BW3040L geskik vir .270, 7mm en kleiner kaliber (6.5mm) gewere met loop skroefdraad van
14mm x 1mm.
Hoogstens 20 skote deur hierdie K/d geskiet met .270 geweer, so goed soos nuut.
Prys: R 3 300.00 en sluit pos of koerier koste na straat adres enige plek in RSA, in.
(Dieselfde nuwe Sus-Tac K/d se prys is tans R 4 920.00 + afleweringskoste.)
Verskoning, Sus-Tac het verkeerde prys aan my kwoteer, sonder MB is die tipe K/d se nuwe prys R 3 762.00 + afleweringskoste.

2. 3 x 20 Nuwe PMP doppe vir 7mm Rem Mag teen R 300/20 - pos/koerier koste vir koper se rekening.

3. 1 x 50 Nuwe PMP doppe vir 7 x 64 teen R 550.00/50 - pos/koerier koste vir koper se rekening.
Last edited by TFDADD on Wed Aug 30, 2017 8:48 am, edited 3 times in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Bravo1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Bravo1 »

TFDADD, dai prys op dai silencer is reg! Soek self een maar net vir 6mm. Ek mag verkeerd weer maar voel die 7mm is salk bietjie groot as ek net 6mm gaan gebruik. Dalk is iemand wat my stelling kan support of is n 6mm silencer in anycase n 7mm deursnee?

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
MrFive
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by MrFive »

TFDADD wrote:Hier is 'n foto van die Sus-Tac knaldemper en die PMP doppe se houers wat te koop is.
http://www.techfund.co.za/images/sustacpmpadd1a.jpg

Knaldemper so goed soos nuut en 'n volle R 1620.00+ goedkoper as 'n nuwe aankoop op die oomblik.

PMP doppe jag al jare lank ewe goed as ander baie duurder doppe, koop nou teen baie billike pryse.

Die items hieronder lê al maande onbenut hier in my kas en kan sekerlik deur ander manne nuttig gebruik word.
Hierdie volgende 3 items te koop -

1. Sus-Tac knaldemper BW3040L geskik vir .270, 7mm en kleiner kaliber (6.5mm) gewere met loop skroefdraad van
14mm x 1mm.
Hoogstens 20 skote deur hierdie K/d geskiet met .270 geweer, so goed soos nuut.
Prys: R 3 300.00 en sluit pos of koerier koste na straat adres enige plek in RSA, in.
(Dieselfde nuwe Sus-Tac K/d se prys is tans R 4 920.00 + afleweringskoste.)

2. 3 x 20 Nuwe PMP doppe vir 7mm Rem Mag teen R 300/20 - pos/koerier koste vir koper se rekening.

3. 1 x 50 Nuwe PMP doppe vir 7 x 64 teen R 550.00/50 - pos/koerier koste vir koper se rekening.
Hi Koos,

I pm'd you regarding the Suppresor

Thanks

Andre
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

MrFive pointed out to me that the current price (R 4 920.00) for a similar new Sus-Tac suppressor which I am offering for sale, is actually for one including the muzzle brake.

I checked with Sus-Tac again this morning and they confirmed that they have given me the wrong price, should be R 3 762.00 + delivery cost.

My apology for that and thanks to Andre for pointing it out to me.

Still, my offer of R 3 300.00 less R 99.00 courier = R 3 201.00, is still R 561.00 + less than a new equivalent suppressor.

20 Shots through a brand new suppressor, make you buy an as good as new suppressor!!!
It is still a good buy.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Manne, soos deur Sus-Tac self in hulle toetse bepaal, hierdie knaldemper van hulle hier aangebied -
1. Sus-Tac knaldemper BW3040L geskik vir .270, 7mm en kleiner kaliber (6.5mm) gewere met loop skroefdraad van 14mm x 1mm.
Hoogstens 20 skote deur hierdie K/d geskiet met .270 geweer, so goed soos nuut.
Prys: R 3 300.00 en sluit pos of koerier koste na straat adres enige plek in RSA, in.
(Dieselfde nuwe Sus-Tac K/d se prys is tans R 3 762.00 + afleweringskoste.)
Het die volgende effek op 'n .270 geweer -
28% recoil reduction en
27dB sound reduction.

Deur hierdie so te sê nuwe K/d te koop teen R 3 300.00 - R 99.00 koerier koste = R 3 201.00 ipv R 3 762.00 + afleweringskoste, wen jy 'n volle R 561.00 + afleweringskoste op die nuwe K/d.

Winskoop met positiewe resultate daarby !!!
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Manne, maak billike aanbod op elk van die items wat hier te koop aangebied word sodat ek dit kan oorweeg, asseblief.

Die Sus-Tac is so goed soos nuut én sy prys sluit koerier koste in na straat adres enige plek in die RSA EN die doppe is splinternuut.

PMP doppe is nog altyd baie goed vir jag doeleindes.
Hierdie volgende 3 items te koop -

1. Sus-Tac knaldemper BW3040L geskik vir .270, 7mm en kleiner kaliber (6.5mm) gewere met loop skroefdraad van
14mm x 1mm.
Hoogstens 20 skote deur hierdie K/d geskiet met .270 geweer, so goed soos nuut.
Prys: R 3 300.00 en sluit pos of koerier koste na straat adres enige plek in RSA, in.
(Dieselfde nuwe Sus-Tac K/d se prys is tans R 4 920.00 + afleweringskoste.)
Verskoning, Sus-Tac het verkeerde prys aan my kwoteer, sonder MB is die tipe K/d se nuwe prys R 3 762.00 + afleweringskoste.

2. 3 x 20 Nuwe PMP doppe vir 7mm Rem Mag teen R 300/20 - pos/koerier koste vir koper se rekening.

3. 1 x 50 Nuwe PMP doppe vir 7 x 64 teen R 550.00/50 - pos/koerier koste vir koper se rekening.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Heinb
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Heinb »

Sal hy pas op tikka t3
Last edited by Heinb on Fri Sep 01, 2017 2:01 pm, edited 1 time in total.
Heinb
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Heinb »

Sal hy pas op n tikka t3?
Aanbod R1800
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

(6.5mm - moontlik), beslis 7mm Tikka T3 met die korrekte skroefdraad van 14mm x 1mm.
Met R 1 800.00 aanbod pas hy glad nie !!!

Jammer. ::)
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Manne, redelike aanbiedinge op hierdie 3 items, asseblief.

Die goed is nuut en so te sê splinternuut!
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Diesel Dog »

Kan die demper uitmekaarhaal of is dit n "sealed unit "?

DD
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

DD, op die voorkant is daar gaatjies waarin iets soos 'n tipe roomafskeier drom se sleutel kan pas. Manne wat op plaas groot geword het, sal verstaan waarvan ek hier praat! Dit wil voorkom of daardie deeltjie 'n soort van 'n "dekseltjie" is wat kan afgedraai word.
Die agterkant waarop die moer is waarbinne die skroefdraad is, lyk ook soos 'n soort van "dekseltjie" wat dalk ook kan afskroef.

Maar of dit nou so is, kan ek glad nie sê nie.
Ek sal Maandag Sus-Tac kontak en definitiewe antwoord hierop kry en hier plaas.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Nico Harris »

Voor pas n mb.
Agte skroef uit dan kom alles uit mekaar.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Diesel Dog »

TFDADD wrote:DD, op die voorkant is daar gaatjies waarin iets soos 'n tipe roomafskeier drom se sleutel kan pas. Manne wat op plaas groot geword het, sal verstaan waarvan ek hier praat! Dit wil voorkom of daardie deeltjie 'n soort van 'n "dekseltjie" is wat kan afgedraai word.
Die agterkant waarop die moer is waarbinne die skroefdraad is, lyk ook soos 'n soort van "dekseltjie" wat dalk ook kan afskroef.

Maar of dit nou so is, kan ek glad nie sê nie.
Ek sal Maandag Sus-Tac kontak en definitiewe antwoord hierop kry en hier plaas.
Voor pas n mb.
Agte skroef uit dan kom alles uit mekaar.

Dankie vir die terugvoer wou die draad na 18-1 oopsny en die internal ruim vir .30 maar sien op hull web tuiste dat die model nie geskik is vir magnum kaliber.

DD
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

DD, heeltemal korrek, die BW3040 reeks is nie geskik vir magnum kalibers nie.

Let ook op die volgende:
Die K/d wat te koop is, is in 2016 by Sus-Tac gekoop en kyk na die onderstaande P/N (Part number) op die K/d - (Kliek op beeld om groter te maak)
http://www.techfund.co.za/images/sustacadd270sm.jpg
Die onderdeel nommer is: BW3040L

In Sus-Tac se huidige produk reeks maak hulle nie meer die BW3040L nie - net die BW3040, BW3040BR en BW3040Short en nie een van die drie is geskik vir magnum kalibers nie.
Volgens hulle webwerf is die BW3040 en BW3040Short geskik vir gewone kalibers vanaf .223 tot .300.
Die BW3040BR is geskik vir kalibers .270 tot .300.

Netso maak Sus-Tac ook nie meer Reflex knaldempers nie, omdat dit volgens hulle toetse nie effektief funksioneer nie.
A reflex suppressor is one that extends backwards over the barrel. Some suppressor manufacturers produce this design which has 2 chambers. One in front of the rifle and a second one that extends backwards. SUS-TAC used to produce them as well, until the latest testing done with our test equipment.
Modelle wissel maar gedurig soos wat Sus-Tac met nuwe idees vorendag kom!

DD, sal nogtans Maandag korrekte inligting kry en hier plaas.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

DD, het vanoggend met Sus-Tac die volgende bevestig:

Hulle huidige BW3040 modelle asook vorige BW3040L model, is fabriek geseëlde eenhede en kan glad nie oop gemaak word nie - sou dit gedoen word, sal die K/d se "run-out" heeltemal daarmee heen wees, volgens hulle.

Geen "recoil brake" kan dus in die modelle aangeheg word nie.

Die BW3040BR se "recoil-brake" alleen kan wel afgehaal word en weer teruggeplaas word soos wat verkies word.

Manne, hierdie is steeds 'n doodgewone, so te sê nuwe K/d en die prys is baie billik.
Maak 'n redelike aanbod en kyk ook na die PMP doppe - nuwes.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Enigiemand wat belangstel?

Hoe het ek dit dan nou?

Ek hou vas aan my Sus-Tac knaldemper, want almal hier op die forum vertel net hoe wonderlik dié K/d's van Sus-Tac is!!!

Nou bied ek hom te koop aan - boonop teen 'n baie billike prys - en nou is die manne skoonveld.

Kom nou kêrels, as iets goed is en boonop teen 'n redelike prys beskikbaar is, dan is daar mos 'n koper daarvoor iewers daar in die geweer manne se geledere.

Netso met splinternuwe PMP doppe - die goed is sterk en kan hard werk in die jagveld.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Vir die laaste keer - realistiese aanbiedinge !!!

Anders is dit terug kas toe.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1383
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by snakker »

TFDADD wrote:Vir die laaste keer - realistiese aanbiedinge !!!

Anders is dit terug kas toe.
Nie om aanstoot te gee nie, maar jy plyt voorheen vir belangstelling en aanbieding - dan is jy ontsteld oor te lae aanbiedinge? "Redelike aanbod" is verskillend vir verskillende mense, veral as een koper en ander verkoper is. Net my 2c, en nee: ek wil geen aanbod maak nie. Drop jou prys tot die minimum wat jy sal aanvaar, as hy nie verkoop nie - sit hom terug in jou kas. Groete

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by TFDADD »

Dankie vir jou terugvoering, snakker - waardeer dit en ek neem ook nie aanstoot daarmee nie.

Net interessant, manne prys Sus-Tac aanmekaar, maar met die beskikbaarstelling daarvan - boonop teen 'n reeds baie verlaagde prys gemeet teenoor nuwe aankoop - is daar geen belangstelling nie.

Seker omdat dit 'n .270 knaldemper is ;)

Talk is cheap, money buys the whiskey!!!

Groete.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Gian_dP »

TFDADD wrote:
Seker omdat dit 'n .270 knaldemper is ;)

Talk is cheap, money buys the whiskey!!!

Groete.
Eerder oor dit model sonder blitsbreker vooraan is.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Sus-Tac knaldemper, ens. te koop -

Post by Pappabeer »

TFDADD wrote:
Talk is cheap, money buys the whiskey!!!
As ek so na die meerderheid van jou advertensies kyk, en die respons, of dan tekort daaraan, dink ek eerder money buys waarde vir geld, of wat werklik in aanvraag is. Ek hoop vir jou part ek is verkeerd, maar ek dink nie Jaracal is werklik die kopersmark vir baie van julle produkte nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply