Page 1 of 2

diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 12:40 pm
by blaser
1.027 crt hoe kwaliteit steen .
maak n aanbod
0824916997

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 12:46 pm
by PWV
Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 1:21 pm
by Mellies
blaser wrote:1.027 crt hoe kwaliteit steen .
maak n aanbod
0824916997
Is die verlowing nou af? ++>:

Met n vleisie...

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 1:22 pm
by Harambe
PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.

https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 1:32 pm
by ruaanb
Harambe wrote:
PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.

https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1
Die diamant verkopers werk op so 30% markup. Ek het 'n vriend in die bedryf en het hom gevra maar wag nog vir sy antwoord.

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 1:41 pm
by Harambe
ruaanb wrote:
Harambe wrote:
PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.

https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1
Die diamant verkopers werk op so 30% markup. Ek het 'n vriend in die bedryf en het hom gevra maar wag nog vir sy antwoord.
Ek het daai ding jare gelede oorgekom by die Scoin Shop. Nou koop ek maar Kruger Rande deur FNB. Maar dis effe van die punt af.

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 2:33 pm
by Werner Prinsloo
r10k

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 2:49 pm
by Sangoma (IAN)
My pel by Jewel City reken n fair prys sal R16k wees.

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:01 pm
by Krobb
R15k

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:13 pm
by PWV
Harambe wrote:
PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
Die kleur en helderheid bepaal dat hulle vir so tussen R40000 en R50000 behoort te gaan.

https://www.ritani.com/diamonds/round-c ... -color/si1
Onthou dit is nou 'n gebruikte (2de-handse diamant)! :):

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:14 pm
by Springkudu
R1k en 'n Bottel Oloff Bergh

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:18 pm
by DiscoBiscuit
R16 000 is bietjie lig. Gaan kyk Rapaport pryse op diamante. Werk op Rap less 30 % deesdae.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:19 pm
by DiscoBiscuit

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:20 pm
by Chevvy SS
PWV wrote:Blaser, jy moet mos die prys maak! Ek is baie nuuskierig wat gaan so 'n steen.
Om op Oom se ouderdom weer verloof te raak is selfmoord! ++>:

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:23 pm
by blaser
lyk my hier is net n klomp arm gatte met oningeligte pelle
nuwe diamant 5 dae terug geslyp
chevvey ek is jonger as jy

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:25 pm
by vossie1
Si1 en die kleur (K) gaan sy prys beinvloed sal omternt helfte van n vs1 d/e wees

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:26 pm
by vossie1
blaser wrote:lyk my hier is net n klomp arm gatte met oningeligte pelle
nuwe diamant 5 dae terug geslyp
chevvey ek is jonger as jy
Maar jou oe is slegter as chevvy sin, hy praat van oom pieter ;D

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:34 pm
by blaser
ja ouderdom

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:45 pm
by Gawie(13mm)
blaser wrote:lyk my hier is net n klomp arm gatte met oningeligte pelle
nuwe diamant 5 dae terug geslyp
chevvey ek is jonger as jy
Ek voel nou regtig in die gesig gevat. ???

Nommer een is Oom PW en Oom Chevvy my vriende. Hulle is nie altyd ingelig nie, maar hul klink altyd slim.

Nommer twee; daar bestaan nie 'n ding soos 'n "nuwe diamant" nie. Daai ding is al miljoene jare oud. So; die man wat daai ding aan jou gesmous het, het jou 'n sien kom. >:D

Met my beperkte kennis sou ek so min as moontlik wou betaal, maar tussen 35k en 42k vir 'n goeie kwaliteit steen is aan die orde van die dag.

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:46 pm
by Kalaharihunter
PWV is reg. This diamond's value is between R40k to even R53k. What did you pay for it?

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 4:30 pm
by PWV
Chevvy, ek en jy is nie ingelig nie, maar wel uitgelig! Wat dit ookal beteken, gaan niemand aan nie. Jy moet jou konkurente te alle tye aan die raai hou. Dit laat hulle versigtig optree en sonder dat hulle dit besef, vat jy die gaping en score!!
Watc maar die All Blacks! >:+

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 4:35 pm
by blaser
ja en toe dink ek nie eers aan die 2 nie

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 5:41 pm
by DawieKotze
Wat jy ookal doen, moet net nie diamante koop vir 'n belegging nie! Jare terug al daai foutjie gemaak.

Al waarvoor daai goed werk is om die vrouens gelukkig te hou. Bepaal dan self hoeveel dit vir jou werd is ;) ;)

Re: diamant te koop

Posted: Thu Sep 07, 2017 8:49 pm
by Vlakvark Soldaat
R25k, my enigste en finale aanbod.

Re: diamant te koop

Posted: Fri Sep 08, 2017 9:13 am
by Drenalinjunkie
Vlakvark Soldaat wrote:R25k, my enigste en finale aanbod.
Daai is n redelike prys vir daai steen.

Mense vergeet dit gaan nie net oor kleur en groote nie... Die gehalte van die sny en finish is n baie belangrike faktor. As ek so loer is dit waar die diamant so bietjie terug staan...