Manne ek is in die mark vir Leupold vx1 scopes. 3-9x40 of 4-12x40 of die 1.5-6x35 (nie seker oor die lens grote nie) vir billik pryse as iemand wou opgradeer. Groete Doug
Sent from my iPhone using Tapatalk
Leupold vx1
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Leupold vx1
Ou vriend, ek het jou scope se beskrywing aangepas. Ons is nie te ernstig oor spelling nie, maar jou oorspronklike plasing was verwarrend. Sterkte hoop jy kom sommer gou reg met jou behoefte.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!