Hi daar
Ek opgradeer na 4x4 toe so ek moet my bakkie laat gaan.
2014 2.5 Isuzu Double Cab 4x2
Dteq LE
82500km op
Tralies
Canvas Canopy
Jag bankies
Towbar
Lightbar
Hy is nog in baie goeie kondisie.
Vol diens rekord.
Ek kyk na so tussen R250k en R260k as iemand dalk belangstel.
My kontak nommer : 082 853 9936
Ek is in Roodepoort.
Groete
Marno
2014 Isuzu 2.5 Double Cab
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
2014 Isuzu 2.5 Double Cab
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: 2014 Isuzu 2.5 Double Cab
Gelukkig weet niemand nog wie ek in die regte lewe is nie, so ek kan maar 'n dom vraag vra: wat is 4x2? Is dit soos 4x4 wat jy kan aan en afsit soos wat Audi maak?
Of so iets
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2014 Isuzu 2.5 Double Cab
Dit beteken. Daar is 4 wiele maar net twee wiele trek of stoot die voertuig.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 2014 Isuzu 2.5 Double Cab
Geen ding soos n dom vraag nie....Harambe wrote:Gelukkig weet niemand nog wie ek in die regte lewe is nie, so ek kan maar 'n dom vraag vra: wat is 4x2? Is dit soos 4x4 wat jy kan aan en afsit soos wat Audi maak?
Die voertuig word net met sy agter wiele aan gedryf. ...
Geen Elektroniese knoppie of ekstra rathefboom wat jy kan gebruik om na lae bestek te gaan nie
Just smile and wave boys 
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 2014 Isuzu 2.5 Double Cab
Natuurlik is daar goed soos dom vrae?Nella wrote:Geen ding soos n dom vraag nie....Harambe wrote:Gelukkig weet niemand nog wie ek in die regte lewe is nie, so ek kan maar 'n dom vraag vra: wat is 4x2? Is dit soos 4x4 wat jy kan aan en afsit soos wat Audi maak?
Die voertuig word net met sy agter wiele aan gedryf. ...
Geen Elektroniese knoppie of ekstra rathefboom wat jy kan gebruik om na lae bestek te gaan nie
Bv.: Niemand vra vir jou vrou hoe oud sy is nie!!
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

