303

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
klonkies
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm

303

Post by klonkies »

goeie dag. ek het a bsa 303 geweer wat ek wil skenk/ gee vir iemand wat nie 'n roer kan bekostig nie.
ek sal die geweer inboek by guns en bows in die kaap. persoon kan dan daar aansoek doen.
geweer is gesny vir demper,het nuwe sintetiese kolf op,loop is korter gesny. persoon wat hom wil he kan net a donasie van jou eie keuse aan droogte hulp vir boere maak.
iemand wat kan help met fofo's laai wats up my op 082 8921095
Will101
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sat Apr 01, 2017 8:53 am

Re: 303

Post by Will101 »

Hi klonkies.

Ek ken iemand wat graag n 303 sal wil hê en kan nie op hierdie oomblik een bekostig nie.
Watse donasies het jy ingedagte?

Groete
klonkies
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm

Re: 303

Post by klonkies »

dit maak nou regtig nie saak nie. minimum is R16. dit borg 1km. dit is die persoon se eie diskressie.
Will101
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sat Apr 01, 2017 8:53 am

Re: 303

Post by Will101 »

Kan ek maar namens die persoon skenk?
klonkies
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Aug 03, 2015 10:47 pm

Re: 303

Post by klonkies »

goed Will 101 neem hom.
admin kan maar delete
jean 7mm
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Sun Nov 02, 2014 10:01 pm

Re: 303

Post by jean 7mm »

Baie nice van julle altwee

Sent from my SM-G532F using Tapatalk
Post Reply