mooi trofees waterval safaris.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

mooi trofees waterval safaris.

Post by william007 »

Goeie dag.
Hier is so kort storie oor Gerit se trofees wat hy die naweek geskiet het. Op die plaas waterval safaris gelee so 55 km buite Kimberley. op die Hopetown N12 pad.

Donderdag laat middag is on lughawe toe waar ons vir Gerit gaan haal het.Na n uur se ry is ons op die plaas waar n lekker groot vuur ons wag met ys koue verversings.
Vroeg vrydag oggend is ons op en na die skiet baan toe waar Gerit gou die 375 H&H met sy 250 gr TSX punte gaan kyk of hulle in die kol skiet.
Na 3 skot almal in die kol. van daar af ons lekker oggend ete gaan eet en toe veld toe, na n uur se stap op vars spore kry ons die sable bul , ons hom bekryp en op 80 meter in die ruig bos het Gerit van die stoke af perfekte long skoot geskiet sable het ongeveer 100 met gehardloop en dood neer geslaan.

na lekker fotos is ons agter die Roan aan na n paar uur se loop kry ons die roan. Gerit het ook weer eens op 120 meter perfekte hart skoot .

daar na sien ons die reen gaan ons vang en is toe agter die nyala aan. Gert geweer op stoke en op 100 meter se walk en stalk skiet hy daai nyala plat teen die grond .

baie lekker gejag saam gerit en 3 trofees 3 skote.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: mooi trofees waterval safaris.

Post by Ashley »

Pragtige trofees Willem.
Baie geluk!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: mooi trofees waterval safaris.

Post by GreyGhostGear »

Daarsy, die hemde en pette lyk goed.
Dankie vir julle ondersteuning.
Groetnis
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: mooi trofees waterval safaris.

Post by J le Roux »

Baie mooi diere, en geluk met die mooi skiet.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: mooi trofees waterval safaris.

Post by william007 »

baie dankie manne.
GerritE
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Nov 02, 2017 10:17 am

Re: mooi trofees waterval safaris.

Post by GerritE »

Dankie William ! Groot voorreg om saam jou te jag en sulke mooi diere.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: mooi trofees waterval safaris.

Post by william007 »

Ou gerrit jy bly n yster in die veld. En n baie goeie skut.
Did n vooreg om saam jou in die veld te wees.
User avatar
CJNaude
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am

Re: mooi trofees waterval safaris.

Post by CJNaude »

Baie Geluk. Dis baie mooi...

Nou wil ek weer net jag! Of soos my vrou sal vra: IS JY ALWEER JAGGS?

Lekker Dag
Hannes
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Post Reply