mooi trofees waterval safaris.
Posted: Wed Oct 04, 2017 11:37 am
Goeie dag.
Hier is so kort storie oor Gerit se trofees wat hy die naweek geskiet het. Op die plaas waterval safaris gelee so 55 km buite Kimberley. op die Hopetown N12 pad.
Donderdag laat middag is on lughawe toe waar ons vir Gerit gaan haal het.Na n uur se ry is ons op die plaas waar n lekker groot vuur ons wag met ys koue verversings.
Vroeg vrydag oggend is ons op en na die skiet baan toe waar Gerit gou die 375 H&H met sy 250 gr TSX punte gaan kyk of hulle in die kol skiet.
Na 3 skot almal in die kol. van daar af ons lekker oggend ete gaan eet en toe veld toe, na n uur se stap op vars spore kry ons die sable bul , ons hom bekryp en op 80 meter in die ruig bos het Gerit van die stoke af perfekte long skoot geskiet sable het ongeveer 100 met gehardloop en dood neer geslaan.
na lekker fotos is ons agter die Roan aan na n paar uur se loop kry ons die roan. Gerit het ook weer eens op 120 meter perfekte hart skoot .
daar na sien ons die reen gaan ons vang en is toe agter die nyala aan. Gert geweer op stoke en op 100 meter se walk en stalk skiet hy daai nyala plat teen die grond .
baie lekker gejag saam gerit en 3 trofees 3 skote.