Goeie naand almal,
Ek is opsoek na 'n powerder trickler. As jy een het wat jy ontslae van wil raak, laat weet my asb.
Groete
Eckardt
Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
Powerder trickler
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Powerder trickler
Terwyl jy soek vir een, kan jy solank jou eie een maak. Ek het jare lank reggekom met 'n DIY...
https://www.youtube.com/watch?v=as2Z9Jax9qs
Groetnis!
https://www.youtube.com/watch?v=as2Z9Jax9qs
Groetnis!
-
Eckardt
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Tue Jun 14, 2016 8:27 am
Re: Powerder trickler
Hello Hein, hoe het joune gelyk? Ek wil net iets beter kry as om met 'n teëlepel die kruit in te gooi.Hein M. wrote:Terwyl jy soek vir een, kan jy solank jou eie een maak. Ek het jare lank reggekom met 'n DIY...
https://www.youtube.com/watch?v=as2Z9Jax9qs
Groetnis!
Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Powerder trickler
Hierdie oubaas sin lyk nogal na iets:
https://www.youtube.com/watch?v=W7fL0EhTx54
Die goed is eintlik heeltemal te duur vir wat dit is...
https://www.youtube.com/watch?v=W7fL0EhTx54
Die goed is eintlik heeltemal te duur vir wat dit is...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Powerder trickler
Ek het vir jou een. Betaal die posgeld en hy is joune.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Powerder trickler
Jammer jong. Ek kry nie die blik***se foto opgelaai nie. Ad my op watsapp en dan stuur ek dit.Eckardt wrote:Hello Hein, hoe het joune gelyk? Ek wil net iets beter kry as om met 'n teëlepel die kruit in te gooi.Hein M. wrote:Terwyl jy soek vir een, kan jy solank jou eie een maak. Ek het jare lank reggekom met 'n DIY...
https://www.youtube.com/watch?v=as2Z9Jax9qs
Groetnis!
Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
Baie eenvoudig. Pypie met gaatjie in wat skuins na onder deur 'n houertjie loop - en wat in skaal se bakkie die kruit drup. My nr. is 08drie 34agt 968drie
Mooiloop!
