CZ 7.65mm Pistool @ R1.00

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

CZ 7.65mm Pistool @ R1.00

Post by skollie »

Ek wil graag so spoedig moontlik ontslae raak van hierdie Pistool en sien nie kans om dit in te handig vir vernietiging.
Ek het vandag 'n ander Pistool aangeskaf en sal hierdie een moet verkoop om aansoek te kan doen vir my nuwe vuurwapen se lisensie (seksie 13)
As iemand in die Kaap 'n klein Pistool benodig en dit voor die einde van die komende week in "dealer stock" kan inboek en van my naam af haal, sal ek dit laat gaan vir R1.00

Stuur maar PM indien jy belangstel


//uploads.tapatalk-cdn.com/201710 ... 2bcc8c.jpg

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2140
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: CZ 7.65mm Pistool @ R1.00

Post by Ds J »

Ek is op Stella naby Vryburg. As niemand hom vat nie sal ek 'n plan maak.

Dit sal sinvoller wees indien iemand hom kan vat wat hom nodig het. Ek staan met groot graagte daarvoor terug.

Ek stuur ook 'n boodskap aan enkele Kaapstadters wat dalk kan help.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: CZ 7.65mm Pistool @ R1.00

Post by Apie »

Plaas op Pay it Forward draad

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm

Re: CZ 7.65mm Pistool @ R1.00

Post by dennisinpe »

Skollie, ek het n vriend wat dit defn sal vat. Ek weet hy soek so n kleiner kaliber en hy het nie n pistool op sy naam nie.
Gee my tot Ma middag om te reel asb?
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: CZ 7.65mm Pistool @ R1.00

Post by skollie »

Dankie manne, Regardt het eerste opsie, sal laat weet as dit nie uitwerk nie.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Re: CZ 7.65mm Pistool @ R1.00

Post by BenJacobs »

Oom indien hy nog beskikbaar is sal ek hom vat.My ma is bedags aleen op die plaas en ek en my pa wil graag haar bewapen vir gemoeds rus.Sal dadelik kan kom haal en alles.

groete ben
Post Reply