NIGHTFORCE FOR SALE
-
wouter bishop
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Jul 05, 2016 7:14 am
NIGHTFORCE FOR SALE
NIGHTFORCE NXS 5.5-22-50 NP2DD ZEROSTOP
R32000
SCOPE IS SPOTLESS
PLEASE WHATSAPP 083DRIE799SES08
R32000
SCOPE IS SPOTLESS
PLEASE WHATSAPP 083DRIE799SES08
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Wouterwouter bishop wrote:NIGHTFORCE NXS 5.5-22-50 NP2DD ZEROSTOP
R32000
SCOPE IS SPOTLESS
PLEASE WHATSAPP 083DRIE799SES08
Wil jy nie dalk n foto of twee plaas nie?
Lekker aand
Hannes
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
wouter bishop wrote:NIGHTFORCE NXS 5.5-22-50 NP2DD ZEROSTOP
R32000
SCOPE IS SPOTLESS
PLEASE WHATSAPP 083DRIE799SES08
Is onderstaande dalk nog van toepassing?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=27649
-
VLAMGAT
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Mar 06, 2016 4:33 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Wat is jou probleem.hy is langer as n jaar lid.
Moenie so vinnig op jou perdjie spring nie.
Moenie so vinnig op jou perdjie spring nie.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Raak rustig, manne... Hier is genoeg bargains vir almal
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Jy moet dalk op die link kliek en al die reels lees... dink die oubaas wil dalk net fotos sien... maar ek weet ook nie?VLAMGAT wrote:Wat is jou probleem.hy is langer as n jaar lid.
Moenie so vinnig op jou perdjie spring nie.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
VLAMGAT druk gou jou vlam se gat in n bak yskoue water, sodat jy kan afkoel. Oom Pieter spring nie op sy perdjie nie. Die reëls van Jaracal beveel dat fotos van die produk, die advertensie moet vergesel.VLAMGAT wrote:Wat is jou probleem.hy is langer as n jaar lid.
Moenie so vinnig op jou perdjie spring nie.
Wouter as jy nie weet om fotos te plaas nie pm my jou sel nr. Ek plaas die fotos vir jou.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Jammer vir die hijack op jou post Wouter...
Vlamgat reels is reels en Oom
Pieter is reg. Ek dink jou post is on van pas tenoor n Senior lid op die forum wat al amper 6000 posts het. Raak rustig en volg die reels dan sal alles glad verloop.
Lekker dag manne
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
lyk my jy het sommer op 'n wilde hings geklim....VLAMGAT wrote:Wat is jou probleem.hy is langer as n jaar lid.
Moenie so vinnig op jou perdjie spring nie.
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Hierdie is nou 'n lekker HiJack.
Reels is reels maar Wouter het geen reel oortree nie en julle is op mekaar se nekke.
Die reels is duidelik:
Die plasing van 'n foto word sterk aanbeveel indien moontlik maar is nie verpligtend soos Joe voorgee nie.
Die minimum posts is ook nie van toepassing indien jy langer as 6 maande 'n lid is nie.
Vlamgat se reaksie is moontlik onnodig agressief maar PWV se suggestie is ook ongevraag.
Wouter wil net sy scope verkoop en dis nie nodig om te reply as jy nie belangstel nie.

Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Sien punt 2 van Geno se skrywe, ek gee nie voor nie dit staan daar, swart op wit. Werner almal weet Wouter wil sy scope verkoop en met fotos gaan dit vinniger verkoop. Dit is hoekom ek aangebied het om fotos op te laai.
Wouter kry ten minste n gratis "bump" elkekeer as julle hier kerm.
Wouter kry ten minste n gratis "bump" elkekeer as julle hier kerm.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
wouter bishop
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Jul 05, 2016 7:14 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Middag manne jammer dat ek die oorsaak van n russie is, ek weet nie hoe om fotos te plaas nie dis hoekom my cell nr daar is vir navrae.
ek het ringe ook vir die scope
ek het ringe ook vir die scope
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
AMPER DOG EK EK IS OOP OP GUNSITE.

The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Wouter se fotos
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171122/3e26c63187755c503ad474bc79da81e7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171122/22299805efceed6b3e56820b51f7d93c.jpg
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171122/3e26c63187755c503ad474bc79da81e7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171122/22299805efceed6b3e56820b51f7d93c.jpg
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
wouter bishop
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Jul 05, 2016 7:14 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
scope geplak met sniper tape en heat shrink oor turrets vir beskerming scope is spotless onder en sal skoon gemaak word.
-
wouter bishop
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Jul 05, 2016 7:14 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
prys verlaag na R30000
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Lekker ret daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
Amper dog ek ek is in Brakpan.airhunter wrote:AMPER DOG EK EK IS OOP OP GUNSITE.![]()
![]()
![]()
-
wouter bishop
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Jul 05, 2016 7:14 am
Re: NIGHTFORCE FOR SALE
prys verlaag na R28000