Item: Nightforce C505 NXS 5.5-22x50 MOAR-T kruishaar met ZS
Location: Bothaville
Shipping: Koper se koste en keuse
Condition: Ekt hom getoets, sy glase is kraploos en geen foute, hy werk perfek, sy visual kondisie is nie so goed nie, hyt n paar vlekke op, en 1 krapmerk, sien die fotos, maar hyt niks stamp duike op die tube nie. Die merk is ook nie waar die ringe was nie. Sunshade is soos nuut, en hy kom in sy boks. Ek vermoed die scope het krappies of merke op gehad en toe traai die man dit fix met iets. As jy jou vinger oor die kolle streel is hy glad, dit lyk net soos pokke
Collection: Jy kan met graagte kom haal
Price: R20500
Dankie, Callie

