Goeie naand almal
Ek wil my Howa 22-250 verkoop. Hy het een van die stywe twist lope (hy meet 1:8.7 duim met 'n skoonmaakstok). Hy het nou omtrent 380 skote geskiet en is bietjie meer as 'n jaar in my besit. Hy is ge-glass bed en die loop het M17x1 skroefdraad op. Oom Piet Breedt het aan sy sneller gewerk so hy kan na minder as een pond gestel word as dit gelang word. Ek soek graag R10 000 vir die geweer.
Dan saam met dit wil ek van al die matryse en doppe ens ontslae raak.
Forster Ultra Micrometer seater die R1250
RCBS Neck sizing die R250
Redding Bushing full length die met 2 bushings by R1000
200 Lapua doppe (139 twice fired, 61 once fired. doppe se nekke is geskil, primer pockets gesny, flash holes deburred) R2200
392x 70gr Nosler DRF's (3 gesieelde pakkies, een met 92 oor) R2195
39 Federal doppe (7 twice fired, die res once fired gelaai met 60gr Krieke teen ongeveer 3200ft/s) R500
Dan het ek 1 pakkie 59gr Kriek Plinkers, maak my 'n offer
1 pakkie 65gr Kriek Plinkers, maak my 'n offer
1 pakkie Sierra 65gr Game kings wat 76 punte in het, maak my 'n offer
1 Sudami case trimmer pilot R150
Ek is in die ooste van PTA. Ek sal nog foto's stuur na die wat soek, ek gaan nie als hier opgelaai kry nie. Die geweer skiet goed, ek het al sy laai data wat saam met hom gaan. Die geweer staan net in my kluis en ek moet spesiaal moeite maak om deesdae met hom te skiet. Al hoekom hy ongeveer 380 skote geskiet het is omdat ek ladingontwikkelin probeer doen het vir 4 verskillende koeëls op dieselfde tyd. Die geweer gaan by my staan todat die lisensie goedgekeur is of hy kan by 'n geweerwinkel ingebook word, ek het al amper baie groot moeilikheid gehad oor stoorpermitte in die verlede.
My nommer is 0825764517
Groete
Henna
Howa 22-250 te koop met bybehore. VERKOOP
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 398
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Howa 22-250 te koop met bybehore. VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Henna308 on Sun Nov 05, 2017 2:19 pm, edited 1 time in total.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
Stel belang in die FL die as hy nog beskikbaar is?
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
Henna ek sal graag die geweer wil vat. Ek wil jou net kontak vanoggend en so paar vrae vra.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
Tot hoeveel TH is die nekke geskil?
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 398
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
Die FL die is nog beskikbaar, ek kan nie mooi onthou tot waar is hulle geskil nie, sal hulle vanmiddag gaan meet. Hulle is of 12 of 13 thou gesny.Heinds wrote:Tot hoeveel TH is die nekke geskil?
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
Thx Henna, stuur asb jou nommer vir my dan reel ek betaling vir die DIE.Henna308 wrote:Die FL die is nog beskikbaar, ek kan nie mooi onthou tot waar is hulle geskil nie, sal hulle vanmiddag gaan meet. Hulle is of 12 of 13 thou gesny.Heinds wrote:Tot hoeveel TH is die nekke geskil?
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
Henna, wag nog vir daai boodskapHeinds wrote:Thx Henna, stuur asb jou nommer vir my dan reel ek betaling vir die DIE.Henna308 wrote:Die FL die is nog beskikbaar, ek kan nie mooi onthou tot waar is hulle geskil nie, sal hulle vanmiddag gaan meet. Hulle is of 12 of 13 thou gesny.Heinds wrote:Tot hoeveel TH is die nekke geskil?
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 398
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
Henna, wag nog vir daai boodskap[/quote]
Hein lees die 3e laaste sin van die advertensie
Hein lees die 3e laaste sin van die advertensie
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 398
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Howa 22-250 te koop met bybehore.
More almal
Die hele pakkie is voorlopig verkoop
Die hele pakkie is voorlopig verkoop