K98 AKSIE VERKOOP

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

K98 AKSIE VERKOOP

Post by vriell »

Bofor .243 geweer sonder kolf met K98 aksie met rail en thor sneller te koop. Loop uitgeskiet maar aksie baie netjies .
R5000.00 of 'n realistiese aanbod...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by vriell on Wed Nov 15, 2017 7:03 am, edited 1 time in total.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Jan Meiring
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am

Re: K98 AKSIE

Post by Jan Meiring »

Sal ek van hierdie aksie 'n 220 Swift kan maak?
Jan Meiring
Pretoria
User avatar
CJNaude
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am

Re: K98 AKSIE

Post by CJNaude »

Dagse,

Die mates lyk ba na aan mekaar so jy behoort dit te kan doen.

Rim Diameter:

308: 0.4728 in (12.01 mm)
220 Swift: .473 in (12.0 mm)

Die bolt face sal reg wees. Aksie lengte is ook reg.

Kan 'n lekker projek maak.

Hannes
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
VLAMGAT
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Mar 06, 2016 4:33 pm

Re: K98 AKSIE

Post by VLAMGAT »

Onthou net die Swift is n semi rimmed dop,sal heel moontlik bolt face moet verander.
Die Swift is n ongelooflike rondte en nog steeds baie gewild in Amerika.
Soos n Amerikaanse vriend wat n yerige "varmint hunter" is al vir my gese het " the Swift is king,the 22-250 is close but no cigar".
Post Reply