Manne,
die vgde geweer is weer in die mark.
60skote deur sy loop en hy kom met n Zeiss Duralyt 2.5-8x42 en Leupoldt ringe en basisse.
Ek sal die 100 doppe (waarvan 40 nog gelaai is) ook ingooi.
Als is spotless en soos nuut
R22500
Rickus
082 296 4155
(Ek het ook baie Hornady en Nosler Partition punte te koop sowel as n Redding Die set...koper het eerste opsie)
9,3x62 Nosler M48 Outfitter Rifle
-
Rnaude
- Hero Member

- Posts: 765
- Joined: Fri Mar 11, 2016 2:54 pm
9,3x62 Nosler M48 Outfitter Rifle
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

