Ek het ook Lyman dps3 te koop in baie goeie kondiesie met so boks ens.
Prys R2500.00
Ek sal more fotos opsit. Indien enigiemand belangstel hou dit maar op die draad.
Rede vir verkoop is dat ek die skaal en my sartorius verkoop (Sartorius het klaar nuwe baas) om Op te gradeer
Lyman 1200 DPS3 te koop
-
BJ Welgemoed
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Hi JPS
Ek stel belang in die skaal
Ek stel belang in die skaal
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
JPS, eks nuuskierig - waarheen het jy opgradeer?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Doodreg bennie,BJ Welgemoed wrote:Hi JPS
Ek stel belang in die skaal
Ek stuur fotos vanmiddag.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Hi Thomas,THOMAST wrote:JPS, eks nuuskierig - waarheen het jy opgradeer?
A&D skaal met Auto throw.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Ek kwyl maar sjoe die prys is rof. Vir julle wat ernstig kompetisie skiet maak dit egter sin.JPS wrote:Hi Thomas,THOMAST wrote:JPS, eks nuuskierig - waarheen het jy opgradeer?
A&D skaal met Auto throw.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Goeie middag, is hy nog in die mark?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Hi Nico,
Bennie het eerste opsie tot ek hom fotos gestuur het en dan is daar 'n man 2de in die ry. As een van hulle nie die skaal vat nie laat weet ek vir jou.
Groete
Jan
Bennie het eerste opsie tot ek hom fotos gestuur het en dan is daar 'n man 2de in die ry. As een van hulle nie die skaal vat nie laat weet ek vir jou.
Groete
Jan
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Baie dankie Jan! Ek luister graag!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lyman 1200 DPS3 te koop
Skaal voorlopig verkoop aan Bennie.
Mods kan maar post afhaal
Mods kan maar post afhaal