Koeels te koop!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Koeels te koop!
Dag meneere ek verkoop namens my neef.
Swift A Frame 500cal 570gr x159ct R3500
Hornady DGX 500cal 570gr. X50ct R1000
Swift A frame 9.3 cal 286gr x63 ct. Julian vat al die 9.3 vir R2000
Barnes tsx 9.3cal 250 gr x50ct
Swift A Frame 9.3cal 250gr x55ct
Swift A Frame 7mm 175gr moly coated x 134ct and 50ct clean Albert vat als vir R1500
Pmp 308cal 180 gr Sp 1000+ R3 per punt as jy als vat
Rhino solid shank 270cal 150gr x150ct R1800 vir al die 270 goed
Swift A Frame 270 cal 150gr x55 ct.
Ek sal later gou pryse bysit, ps molly kan afgehaal word vir die wat wil weet.
Groete
Vossie

Last edited by vossie1 on Mon Nov 27, 2017 7:37 pm, edited 2 times in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Koeels te koop!
Daai .510 570gr Swift A-Frame RN is woes sexy!
Stuur die pryse deur, vriend sal dalk belangstel en ek sal vir jou op BASA ook sit.
Stuur die pryse deur, vriend sal dalk belangstel en ek sal vir jou op BASA ook sit.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koeels te koop!
Thanks Deon, die manne kan maar offs ook maak ek sukkel net om pryse te kry. Daai A frames is .509
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Koeels te koop!
Swift A Frame 9.3cal 250gr x55ct
Sal belang stel in hulle , prys ?
Sal belang stel in hulle , prys ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Jacbrak
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Re: Koeels te koop!
Middag
R1500 vir daai 7mm 175gn Swifts(184x)
Groete
Albert
R1500 vir daai 7mm 175gn Swifts(184x)
Groete
Albert
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koeels te koop!
Albert daai 7mm maak ek vas vir jou, ek is in hoedspruit op plaas in die week so ek sal eers volgende maandag pos as ek meer orders het!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Koeels te koop!
Blikslaters! Laaste 7mm A-frames was R1200/50 wat ons gekoop het!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Jacbrak
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Re: Koeels te koop!
Pm my jou bankbesonderhede dan doen ek n eft.
Groete
Albert
0agt 3ses 27ses821
Groete
Albert
0agt 3ses 27ses821
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koeels te koop!
Dis ou stock Deon, hy kry nogsteeds sy geld terug! Van daai pakkies was R39 vir 50
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koeels te koop!
Sal later sy besonderhede stuur Albert dan pos ek volgende week
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Koeels te koop!
Nou maak pryse op die res! 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koeels te koop!
Oop vir offers Deon
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Koeels te koop!
Vossie, my pel vat al die 308 180gr PMP.
Sort gou more uit
Sort gou more uit
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koeels te koop!
Ok dis reg ek moet net gaan tel
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Koeels te koop!
Vossie , het jy my dips mis gekyk ?
Swift A Frame 9.3cal 250gr x55ct
Sal belang stel in hulle , prys ?
Swift A Frame 9.3cal 250gr x55ct
Sal belang stel in hulle , prys ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Koeels te koop!
Sorry Jurgen Nico en Julian was voor jou.
Groete
Vossie
Groete
Vossie