Howa 300 Winmag te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

Howa 300 Winmag te koop

Post by jacques85 »

Naand manne

Ek gaan weer adverteer nadat ek bietjie aan n lyn gehou is deur n koper. Geld word ten volle inbetaal, geweer word ingeboek by Wildman Upington as dealerstock en aansoek dokumente word dan gestuur. Ek wil as as n pakket verkoop.

Howa 300 Winmag gewone loop met rofweg 300 skote deur loop. Ek het hom 2nd hands gekoop toe het hy basies 200 skote gedoen.
Splinternuwe Boyds Duimgat Kolf en koper kan kies watter kleur hy soek. Ek het n waterpyp moeilikheid gehad en gaan n nuwe kolf eis. Net my kolwe het skade gekry. Niks van die geweer nie. Die kolf sal ook klaar gepak word :)
Vortex Crossfire II 6-24x50 BDC. Rofweg n jaar oud en 2xjagte met hom gedoen. Het sy boks en Wildman Upington sal waarborg hanteer.
Bushmans Reflex Silencer. Hyt n paar krappies op maar het hom so saam geweer gekry. Vat ongelooflik baie recoil en klank weg.
Rudolph Bipod
RCBS Full Lenght Dies en n Nek Die

Geen Ringe of bassisse is ingesluit nie. Ek het rondom x100 Hornady Doppe (2xfired) en x48 Norma Doppe (3xfired) wat saam die pakkie gaan.

R16 000-00 vir die hele pakket.
Kontak my vir meer inligting en fotos.

Jacques
07een 32vyf 431vier
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

Re: Howa 300 Winmag te koop

Post by jacques85 »

Net om n breakdown te gee oor die pryse:

Geweer met silencer en Kolf en thread protector: R9000 (Nuwe kolf wat gepak word gaan my R5000 kos)
Scope: R6000
Bipod: R500
Dies: R500

Ek sal die pakkie opbreek as ek kopers vir als het.

Ek het ook vergeet om te noem dat die sneller gewerk is en trek op 1.5lbs.

Die prys is ook onerhandelbaar so pm my om te bespreek.

Groete
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Howa 300 Winmag te koop

Post by Kolhasie »

jacques85 wrote:Net om n breakdown te gee oor die pryse:

Geweer met silencer en Kolf en thread protector: R9000 (Nuwe kolf wat gepak word gaan my R5000 kos)
Scope: R6000
Bipod: R500
Dies: R500

Ek sal die pakkie opbreek as ek kopers vir als het.

Ek het ook vergeet om te noem dat die sneller gewerk is en trek op 1.5lbs.

Die prys is ook onerhandelbaar so pm my om te bespreek.

Groete
Sien die selfde geweer op FB vir R14k? of verbeel ek my?

Groete KH
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

Re: Howa 300 Winmag te koop

Post by jacques85 »

Ja maar FB advertensie se aanbod bo R14k sal oorweeg word. Ek het ook hier genoem my prys is onderhandelbaar.
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

Re: Howa 300 Winmag te koop

Post by jacques85 »

Net n update. Ek laat cerakote die silencer so hy gaan weer mooi vertoon en daar word tans nuwe Lynx Basisse en Lae Ringe opgesit wat ingesluit is. Ek het vergeet om te noem dat die sneller gewerk is, hyt nogsteeds die 2-stage en trek op 1.5lbs en n 30mm Bubble level is ook op die scope saam met n strecth scope cover.

Ek sal fotos plaas sodra als gefit is. Dis nou n volledige geweer, reg vir enige iets. :)

Groete
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

Re: Howa 300 Winmag te koop

Post by jacques85 »

Voorlopig verkoop. Ek sal update as iets verander.