Mooi Varkie.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Mooi Varkie.

Post by Naas »

Ek het die vark op my vriend se plaas in Nam geskiet.
Hy het in die klam pan gestaan toe ons op hom afkom,
hyt so entjie gehardloop en op so 270m plank dwars gaan staan.
Toe kap ek hom mooi in die linker oog en uit tussen die regter oog en oor.
was met my geface lifte .270 win.

[img width=360 height=480]http://i1129.photobucket.com/albums/m51 ... -00038.jpg[/img]

Jamer vir die bloed.Het eers na die foto onthou.

Naas Potgieter
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by FE »

Lyk goed ou naas.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

Dankie FE.

Dis nou daai kolf wat ek van Boyds af
bestel het.Ek het net nou my kd op.en het die nikko sterling
met n Leupold vervang.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by BLOK »

Hy lyk nie net mooi nie hy gooi ook mooi. ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Mooi Varkie.

Post by Monrique (SJ) »

Naas


Sommer spogfgerig my maat, mooi gegooi daar!

Groetnis
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Mooi Varkie.

Post by PITSMIT »

mooi gegooi naas

ek skiet ook 270.  watse koe?l en lading het jy gebruik om so lekker plat trajek te skiet

groete
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
langloop

Re: Mooi Varkie.

Post by langloop »

Veels geluk!
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

Hallo Manne.

Jammer,ek was bietjie beesig,ons buurman (tuin ingeneer)op die plaas
het grootgegaan met die nasunaale braai dag en sommer sy plaas brandgesteek,
vir koole.Moes gaan help anders het hy teveel koole gehaat,maar het laater sy plaas en so bietjie van onsin opgeover.

@ Pietsmit, daar het ek nog met pmp 150 geskiet.Ek moes bietjie opmik vir daai skoot.
Ek het onlangs begin laai,en gebruik nou.
53.6 grain s365
pmp dop
rem LR primer
remington psp 130gr punt
jump 2.15mm.

Werk vir my baie mooi,met n spoet van 3120vps
Eh het die naweek die groep oor 100m geskiet.was 3 skoote

[img width=360 height=480]http://i1129.photobucket.com/albums/m51 ... -00066.jpg[/img]

Baie dankie vir die mooi woorde manne.
Lekker om teweet mens kan die oomblike hier deel.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Mooi Varkie.

Post by PITSMIT »

naas dankie

sal bietjie loer na daai punte 

ek skiet nou nog 140gr sst punte teen soo 2916v/sek met 52.1gr s365

werk ook mooi vir my

goeie gunne die 2skewe nulle

jy moet hom net leer bestuur
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

Janee kyk,ek het self nie van die 270gs
gehou nie,maar nou dat ek myne kan dryf sal ek hom nooit veruil nie.

Ek het ook vroer al 130 sst geskiet wat mooi gegooi het,net teveel vleis skaade
vir my gehaat.maar moet ook se hulle was jak se baas,het nie een opgetel wat
nie vlenters geruk was nie.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom Naas

mooi varkie

groete
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

@ Blouvalkie

Dankie maater.
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
langloop

Re: Mooi Varkie.

Post by langloop »

Veels geluk! Perfekte skoot! ;D
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4244
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Cobus(Cobb) »

Naas

Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
naas@mtcmobile.com.na

Ek kan dit nie glo nie...Gobabis is my broer se bynaam(vir geen goeie rede nie, dink dit kom van een aand se wyn vat)

Is daar rerig 'n plek soos Gobabis??Ek beplan 'n Namibie trip oor so jaar of twee...kan ek maar my tentjie daar by jou(in Gobabis van alle plekke) kom opslaan??

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

Jes hy is daar.dis die eerste dorp as jy van pta se kant ag deer botswana ry.my jaard is groot.
As jou broer hier de naam gekry het,sndit heel moontlik as gevolg van teveel sappies.
Die manne hier is maar dors, dit word lekker warm hier

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by BLOK »

Naas

As jy van Gobabis se wereld is ken jy seker ook vir Gerrie Odendaal, JJ'ou Bees se kleinseun. Hulle was ons bure op die dorp in Vryburg toe ons op skool was ek verstaan hy jag ook nou groot.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

Blok

Jy sal nie gloo nie,maar ons ken mekaar baie goed.
Ons is baie goee huis vriende,ons kom gereeld bymekaar.
Gerrie jag lekker groot.Hy het onlangs met die groot meneere bigin speel.
en jag nou so 4 olies ook n jaar.Sy goed gaan mooi aan.
JAY-JAY is op die plaas net langs hom,maar boer meer.Dit is saamet
hom wat ons die jakke so roer.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Mooi Varkie.

Post by Vosman »

Is dit naby oom Ronnie Barnard naby die grens? Bushman safaris?
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

Vosman.

Ja,hullle le baie naby aan die botswana grens.Op die bad sa toe.en is omtrent so 90km uit die dorp uit.
Ons dorpie is maar klein,met n groot boere gemeenskap.almal hier ken of weet van mekaar


Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by BLOK »

Jy moet daai manne se ek stuur groete, ek het al vir Gerrie n link na die forum lank terug gestuur op facebook maar weet nie of hy toe aangesluit het nie. Ek het gewondr waar bly JJ nou ek weet hulle ma as ek reg is is weer getroud en bly nou op Ottosdal.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by Naas »

Ek sal so maak Blok.JJ kom reeds more na my toe.
Ek glo nie daai man het al aangesluit  nie,hy jag net.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Mooi Varkie.

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom Naas

dis 'n plesier

groetnis
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply