Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek gaan more vir vroulief 'n 40-50 pond Bowtech Assassin koop.
(Sy moet hom net nog test drive - sy het iets gemompel van eerder diamant ring maar ek kon
nie so mooi hoor nie)
Ek is 'n groot Hoyt fan maar ek dink value vir money kan mens nie nou beter koop as die Assassin
nie. Sy het 'n 50-60 pond Hoyt nou, maar nadat sy besluit het sy gaan nie jag nie kan ons
maar die ponde afbring. ( Meer vir my om te jag)
Sy't die jaar klaar geswot so volgende jaar kan ons weer voltyds saam skiet ... kan nie wag nie!
Waarde vir geld is die Assassin n amazing boog, die sight op daai boog alleen is baie duur. As ek nie my Hoyt Maxxis 35 gekoop het nie, sou die assissin nou by die huis gewees het.
Het redelik wyd gekyk voor ek aangeskaf het. My Assassin gekoop en laat afstel tot op 55#. Die ou word verkoop as 70#. Het gelydelik opgestel soos die lyfie aan hom gewoond geraak het en is nou al op 68#. Glo nie eers dis nodig om nog ho?r te gaan nie. Eet al die biltong van die eerste probeerslae. Beter om heeldag teen 55# te speel as om net 1 of 2 keer al jouspiere te skeur vir die 'groot' skoot. Die ou wat vertel dat 55# nie genoeg is nie - gebruik seler ook 'n 375 om duiker te jag ! Geniet die Assassin !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Gerhard, lekker om jou te ontmoet, jammer dit was so vinnig, ons was weer oppad JHB toe.
Ons sal mekaar nog daar by Redge hulle raak kuier dat jy ons help met die tune van die
boee soos hulle behoort getune te wees.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !