Howa 30-06 te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Howa 30-06 te koop

Post by Jacko »

My geliefde 30-06, ook bekend as "Pakslae", is te koop. Hy't ongeveer 250 skote agter die blad.

Hy skiet Sub-MOA met ammo van 150-180 grein. Aluminium bedding en threaded loop (16mm thread).

Hy kan ongelukkig ook nie saam na Trumpland toe nie. Ek soek 'n goeie huis vir hom.

R6500
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Friedland »

Jacko wrote:My geliefde 30-06, ook bekend as "Pakslae", is te koop. Hy't ongeveer 250 skote agter die blad.

Hy skiet Sub-MOA met ammo van 150-180 grein. Aluminium bedding en threaded loop (16mm thread).

Hy kan ongelukkig ook nie saam na Trumpland toe nie. Ek soek 'n goeie huis vir hom.

R6500
Tel nr asb

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Jacko »

Friedland wrote:

Ek het jou ge-PM.

Jaco
Baas Rudi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Mon Sep 30, 2013 12:55 pm

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Baas Rudi »

Het jy fotos van die geweer?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Howa 6.5x55, Mojet 300WSM, Howa 375 Ruger, Diana 12 guage O/U , CBC .22 LR, Uberti 44-40 Lever Action
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Jacko »

Baas Rudi wrote:Het jy fotos van die geweer?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Nee, maar ek kan gou vir jou neem. Wag net dat die man voor jou my bel.
Baas Rudi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Mon Sep 30, 2013 12:55 pm

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Baas Rudi »

Jacko wrote:
Baas Rudi wrote:Het jy fotos van die geweer?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Nee, maar ek kan gou vir jou neem. Wag net dat die man voor jou my bel.
Watse kolf het hy op?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Howa 6.5x55, Mojet 300WSM, Howa 375 Ruger, Diana 12 guage O/U , CBC .22 LR, Uberti 44-40 Lever Action
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Jacko »

Baas Rudi wrote:
Jacko wrote:
Baas Rudi wrote:Het jy fotos van die geweer?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Nee, maar ek kan gou vir jou neem. Wag net dat die man voor jou my bel.
Watse kolf het hy op?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Swart Howa Hogue kolf met aluminium bedding. Beartooth neoprene cheekpad.
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Friedland »

Jacko wrote:
Friedland wrote:
Jacko wrote:My geliefde 30-06, ook bekend as "Pakslae", is te koop. Hy't ongeveer 250 skote agter die blad.

Hy skiet Sub-MOA met ammo van 150-180 grein. Aluminium bedding en threaded loop (16mm thread).

Hy kan ongelukkig ook nie saam na Trumpland toe nie. Ek soek 'n goeie huis vir hom.

R6500
Tel nr asb

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek het jou ge-PM.

Jaco
Dankie Jaco

Die nr is vir n pel van my. Glad nie nodig om te hou nie. As jy hou prys kry laat gaan asb die geweer.

Baie dankie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Grenslyn »

PM asseblief vir my ook jou nommer.
Hein
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Jacko »

Grenslyn wrote:PM asseblief vir my ook jou nommer.
Pas so gemaak.
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Howa 30-06 te koop

Post by Grenslyn »

Baie dankie. Dit is vir my swaer. Ek het jou nommer vir hom gestuur.

Lekker dag
Hein
Post Reply