Hi Almal
Ek het van my kaste reggepak en het op die paar goedjies afgekom
Nikko Sterling Low 30mm Ringe R300
2x Hornady 110gr Vmax .270 R520 elk
1x Sako 270 Win Doppe R1080 (100) vol pak geseel
2x Norma 300wsm Doppe R1100 vir 50
1x Sig Sauer 25mm Hoe Ringe R800
1x Hornady Stuck Case Remover Kit R300
Als nog nuut in geseelde pakke
Of maak my n aanbod manne die goed le net in die kas
Groete
Jacques
Point Blank Hunting
Kas Skoongemaak
-
Jacbrak
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Re: Kas Skoongemaak
Goeie more.
Sal daai .270 Sako doppe vat as dit nog beskikbaar is.
Groete.
Albert
083ses2sewe682een.
Sal daai .270 Sako doppe vat as dit nog beskikbaar is.
Groete.
Albert
083ses2sewe682een.

