Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
GRS Berserk Kolf vir Tikka T3 - R5 000.00
Atlasworx Bottom Metal - R1 000.00 (sal hom slegs verkoop nadat kolf verkoop is)
GRS adaptor om skouerstuk hoogte te verstel - R 500.00 (nuut - nog in pakkie van S&O)
Harris 6"-9" swivel Bipod met Podlock - R1 500.00
Postnet vir koper se rekening.
Kontak my op 079 489 8454 (Paul)

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Wow, lyk my jou gat jeuk meer as myne.....hehe
Waarom verkoop jy Paul?
Waarom verkoop jy Paul?
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Gaan groot Paul. Kannie wag om jou gun in daai nuwe kolf te sien nie.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Ian, ek het 'n problem - en dit is nie drank nie .......Sangoma (IAN) wrote:Wow, lyk my jou gat jeuk meer as myne.....hehe
Waarom verkoop jy Paul?
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Ek sal die GRS adaptor om skouerstuk hoogte te verstel - R 500.00 (nuut - nog in pakkie van S&O) vat asb
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Ek sal die Harris bi-pod neem asb.
Stuur asb bankbesonderhede vir die oorbetaling.
Stuur asb bankbesonderhede vir die oorbetaling.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Ricus & Riaan - stuur asb vir my sms na 079 489 8454 dan stuur ek bank besonderhede
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Hallo Paul
Ek sal die kolf vat as hy nog beskikbaar is.
Fred
Ek sal die kolf vat as hy nog beskikbaar is.
Fred
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Ammion wrote:Ian, ek het 'n problem - en dit is nie drank nie .......Sangoma (IAN) wrote:Wow, lyk my jou gat jeuk meer as myne.....hehe
Waarom verkoop jy Paul?
Toema jy kon drank en gewere probleem gehad het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Dink alles is verkoop - sal vanaand bevestig - dankie
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Siebert, as mens so daarna kyk - kon dit erger gewees het ...Capt. Oblivious wrote:Ammion wrote:Ian, ek het 'n problem - en dit is nie drank nie .......Sangoma (IAN) wrote:Wow, lyk my jou gat jeuk meer as myne.....hehe
Waarom verkoop jy Paul?
Toema jy kon drank en gewere probleem gehad het
Last edited by Ammion on Tue Mar 06, 2018 8:24 am, edited 1 time in total.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Is die Bottom metal nog beskikbaar?
Pas hy op n standaard sporter kolf?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Pas hy op n standaard sporter kolf?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Te Koop: GRS Kolf, Atlasworx Bottom Metal, Harris Bipod
Apie - alles is verkoop.