vinnige vraag

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

vinnige vraag

Post by johans »

ekt seker al 2mde terug my aansoek ingegee om geweerlisensie te hernu.gister bel die dfo my en se syt n opdrag gekry van cfr dat ek die wapen na n gunsmith moet neem om die kaliber te verifieer en vorms in te vul dan moet ek weer die vorms vir die dfo vat dat sy dit weer hulle terugstuur.dit het met my pa ook gebeur.is julle bewus daarvan?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: vinnige vraag

Post by tripodmvr »

Dit gebeur as daar onsekerheid bestaan oor die werklike kaliber van die vuurwapen. Watter een is dit in jou lys?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3953
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: vinnige vraag

Post by tau »

Jip, baie 7x64, 7x57, 7mm REM MAG lisensies lees net "7mm Rifle" as jy tydelike uitvoer permit uitneem dan sukkel mens nou eweskielik met dieselfde probleem.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: vinnige vraag

Post by johans »

tripodmvr wrote:Dit gebeur as daar onsekerheid bestaan oor die werklike kaliber van die vuurwapen. Watter een is dit in jou lys?
223 oom
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: vinnige vraag

Post by tripodmvr »

Klink na 'n belaglike versoek synde ek geraai het tussen .22 en .22 Magnum. Staan die kaliber nie duidelik saam met die maak van die geweer op die loop nie? Ek sou foto 'n foto neem en dit saam met die geweer na die DFO neem. Die geweersmid gaan jou geld kos en dit vir hul dommigheid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: vinnige vraag

Post by JJV »

.223 is blykbaar ‘n “restricted” kalibre, ek moes die vorm invul vir my AR en so ook iemand wat ek ken met ‘n slot aksie .223, hulle is bang dis die volgende transito rooftog geweer...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply