3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Hi manne
Ek dog ek deel maar net met julle die bietjie info wat ek het, is nogal intressant vir die wie belangstel.
Hier het ek n foto aangeheg van n kudu bul by n taxidermy in Otjiwarongo, Namibia
Marlon Beyer, die eienaar, ook n groot vriend van my, het n paar jaar gelede op die stel horings afgekom by die been meulle fabriek in otji, hy het dit dadelik opgekoop en die is die resultate na hy dit opgestop het.
Skat bietjie die horings dan se julle wat julle dink, die is rerig besonderse stel horings, lyk my otjiwarongo omgewing lewer van die grootste kudus in die boekke.
Ek het ook n paar jaar gelede n stel horings opgetel by n vriend van my op hulle plaas, agter die enjin kamer, was daar n hoop horings, en ekt maar net daar deur gekyk vir intressantheid, toe kom ek op die stel af. hulle het nie eers geweet hoe groot dit was nie, vir hulle was dit maar net nog n stel kudu horings, tot ek hulle uitgewys het.
En nog n geval, was in 2001 omtrent 100km van otji, na okahandja se kant toe, ook n enorme bul geskiet deur n buitelander.
Ek sit al 3 fotos in n ry dan, dan wag ek om te hoor wats julle skattings.
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Almal laaang horings, ek het self al n paar groot horing bulle geskiet wat maar op die stoor se dak geland het sonder om te meet. Daai laaste foto se horings is seker die langste van almal maar glad nie vir my mooi nie. Sal baie eerder die korter boonste twee gebruik vir trofee.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Eks bang om te skat. Glo hulle is almal 60+.
Sal baie eerder die boonste 2 vat, vir my mooier trofees.
Sal baie eerder die boonste 2 vat, vir my mooier trofees.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
kom manne skat bietjie, hulle almal verseker 60+
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
oom trunelloman
daai laaste kudu lyk bietjie snaaks
maar baie mooi
groete
BLOUVALKIE
daai laaste kudu lyk bietjie snaaks
maar baie mooi
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Eerste Koedoe is 67 duim....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
en ander?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
2e koedoe is naby an die 64" merk en die laaste een ...... sjoe ek weet nie, maar kom ek raai maar 69"
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
hier is die mates
kudu 1 = 68"
kudu 2 = 65 1/2"
kudu 3 = 72 1/4"
kudu 1 = 68"
kudu 2 = 65 1/2"
kudu 3 = 72 1/4"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Truvelloman
Was gister in Otjiwarongo, en het bietjie na die Kudu gaan kyk, die mates wat vir my gegee is, was 70" en 69.5" vir die twee horings, dit verskil so bietjie van jou mates, maar dieselle storie is vir my vertel.....anyway BITTER MOOI....
Mooi loop
Francois
Was gister in Otjiwarongo, en het bietjie na die Kudu gaan kyk, die mates wat vir my gegee is, was 70" en 69.5" vir die twee horings, dit verskil so bietjie van jou mates, maar dieselle storie is vir my vertel.....anyway BITTER MOOI....
Mooi loop
Francois
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: 3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Ek was by marlon in 2001 toe het ons die bul vani muur afgehaal en gemeet, hier is die presiese mates wat marlon gemeet het daai tyd.
LH: 172,1 cm = 67 6/8"
RH: 171 cm = 67 3/8"
LB: 29 cm = 11 3/8"
RB 29 cm = 11 3/8"
Totaal: 401,1 cm = 157 7/8"
LH: 172,1 cm = 67 6/8"
RH: 171 cm = 67 3/8"
LB: 29 cm = 11 3/8"
RB 29 cm = 11 3/8"
Totaal: 401,1 cm = 157 7/8"