3 Groot Kudus in Namibia geskiedenis
Posted: Wed Oct 05, 2011 12:16 am
Hi manne
Ek dog ek deel maar net met julle die bietjie info wat ek het, is nogal intressant vir die wie belangstel.
Hier het ek n foto aangeheg van n kudu bul by n taxidermy in Otjiwarongo, Namibia
Marlon Beyer, die eienaar, ook n groot vriend van my, het n paar jaar gelede op die stel horings afgekom by die been meulle fabriek in otji, hy het dit dadelik opgekoop en die is die resultate na hy dit opgestop het.
Skat bietjie die horings dan se julle wat julle dink, die is rerig besonderse stel horings, lyk my otjiwarongo omgewing lewer van die grootste kudus in die boekke.
Ek het ook n paar jaar gelede n stel horings opgetel by n vriend van my op hulle plaas, agter die enjin kamer, was daar n hoop horings, en ekt maar net daar deur gekyk vir intressantheid, toe kom ek op die stel af. hulle het nie eers geweet hoe groot dit was nie, vir hulle was dit maar net nog n stel kudu horings, tot ek hulle uitgewys het.
En nog n geval, was in 2001 omtrent 100km van otji, na okahandja se kant toe, ook n enorme bul geskiet deur n buitelander.
Ek sit al 3 fotos in n ry dan, dan wag ek om te hoor wats julle skattings.
Groetnis