Hi manne
Hier is die foto van die eland wat die grootste was in wereld in 2001, hy is nou 10 jaar later nr.5 inie wereld.
Hy was by ons op die plaas geskiet toe ek nog in Namibia gebly het, tussen outjo en kamanjab omgewing.
Die cape eland wereld rekord 10 jaar terug.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Die cape eland wereld rekord 10 jaar terug.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Die cape eland wereld rekord 10 jaar terug.
Spoggerig
Groetnis
Groetnis
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Die cape eland wereld rekord 10 jaar terug.
Eish, ek wens...maar met die boog... 
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Die cape eland wereld rekord 10 jaar terug.
hy is op die kop 46", en die bul het 473kg uitgeslag, "boude en blaaie"
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Die cape eland wereld rekord 10 jaar terug.
hallo oom truvelloman
baie netjies
met wat is hy geskiet??
groete
BLOUVALKIE
baie netjies
met wat is hy geskiet??
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270