Die cape eland wereld rekord 10 jaar terug.
Posted: Wed Oct 05, 2011 8:28 am
Hi manne
Hier is die foto van die eland wat die grootste was in wereld in 2001, hy is nou 10 jaar later nr.5 inie wereld.
Hy was by ons op die plaas geskiet toe ek nog in Namibia gebly het, tussen outjo en kamanjab omgewing.