Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
More almal,
Ek is seker met al die kundigheid op die forum sal ek n antwoord kry op my dilemma. Hier is die agtergrond:
Ek het n vuurwapen (jaggeweer) gekoop. Die vuurwapen is ingeboek by n geweerhandelaar (nog nooit n geweer so gekoop nie) en die nodige dokumentasie ontvang en die gelde vir die stoor van die geweer betaal.
Ek het dadalik my aansoek ingehandig by my plaaslike DFO. Hulle verwittig my toe dat ek nie mag aansoek doen alvorens die vuurwapen van die vorige eienaar se naam af is nie en op die geweerwinkels se voorraad lys is nie.
Was maar baie teleurgesteld, maar wag toe maar. So ongeveer 5 weke later is die proses afgehandel (ek het elke week gebel). Sit toe dadelik my aansoek vir die geweer in. Op 19/3 kry ek SMS dat my aansoek aandag geniet. Op 23/5 kry ek SMS dat lisensie goedgekeur is.
Ons weet dat al die lisensie kaartjies nou in Pretoria gedruk word en daar word geen tyd aan gekoppel nie. Dit kan nog lank duur voor ek die kaartjie kry.
Op die 27 Junie vertrek ek op n 3 mnde toer in Afrika en wil graag my geweer in my kluis he voor ons vertrek.
Hier is my vraag. Is daar enige wettige manier wat ek die vuurwapen kan bekom sonder die kaartjie voordat ek vertrek?
Groete Bennie Bester

9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Daar was ‘n stadium waar die SAP vir jou ‘n drukstuk gegee het om te sê jou aansoek is goedgekeur maar hulle doen dit nie meer nie. Jy sal maar moet wag tot jy jou kaartjie kry
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Bennie,
Hoekom wil jy die geweer so graag in jou kluis he as jy op n 3 maande trippie gaan?
Groete

.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Steyr 270,
Redes daarvoor:
1. Onnodige ekstra stoor onkoste.
2. Ek glo aan afgehandelde sake/dinge/projekte. Baie ding kan verkeerd loop terwyl ek weg is.
Dit is die langste wat n vuurwapen aansoek my nog gevat het om af tehandel uit sowat 16 aansoeke waarvan 5 in die laaste 2 jaar was.
Groete Bennie
Redes daarvoor:
1. Onnodige ekstra stoor onkoste.
2. Ek glo aan afgehandelde sake/dinge/projekte. Baie ding kan verkeerd loop terwyl ek weg is.
Dit is die langste wat n vuurwapen aansoek my nog gevat het om af tehandel uit sowat 16 aansoeke waarvan 5 in die laaste 2 jaar was.
Groete Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Bennie , het jy al met Heart gepraat hieroor ? meskien kan sy dalk iets reel vir jou
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Soos oom Fanta sê, SAP het in die verlede 'n dokument vir jou gegee waarmee jy die wapen kon afhaal, ek het my eerste pistool so afgehaal, maar hulle doen dit ongelukkig nie meer nie.
Snaaks, ek het my eerste pistool wat ek verkoop het by Wildman ingeboek, minder as 1 week later was dit van my naam af en kon ek weer aansoek doen vir nuwe een, daar was wel 'n koste van net oor die R400 as ek reg onthou maar ek was bereid om dit te betaal en soos in jou geval 5 weke te spaar.

6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Jurgen,
Ek kan met haar praat, maar alles word met reels en regulasies beheer en elke DFO pas dit toe soos hulle goed dink. Wou eers hoor of daar forum lede is, wat al in dieselfde bootjie was en n oplossing gekry het.
Springkudu,
Ek het ongelukkig nie n betaal keuse gekry nie. Net dat dit n opdrag van "bo" was omdat een ou blykbaar n fout by CFR gemaak het.
Groete Bennie
Ek kan met haar praat, maar alles word met reels en regulasies beheer en elke DFO pas dit toe soos hulle goed dink. Wou eers hoor of daar forum lede is, wat al in dieselfde bootjie was en n oplossing gekry het.
Springkudu,
Ek het ongelukkig nie n betaal keuse gekry nie. Net dat dit n opdrag van "bo" was omdat een ou blykbaar n fout by CFR gemaak het.
Groete Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Bennie kontak my.
DD
DD
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Bennie ek het presies dieselfde probleem. Ek wag nou al 2 jaar vir ñ reprint. Ek het bykans alle roetes probeer sover.
DD sal jy my ook kan help?
DD sal jy my ook kan help?
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Baie dankie vir almal se insette. Ek het vanoggend my DFO gaan sien en hulle doen alles volgens die boek, so ek is geskroef. Hoop maar ek kry die kaartjie voor ek ry.
Net n laaste vraag. Wat se die wet ivm dat iemand namens jou die kaartjie afhaal en die vuurwapen by die handelaar optel en in my kluis sit? Soos bv. my seun.
Groete
Bennie
Net n laaste vraag. Wat se die wet ivm dat iemand namens jou die kaartjie afhaal en die vuurwapen by die handelaar optel en in my kluis sit? Soos bv. my seun.
Groete
Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Die vraag moet jy dalk by die DFO uitklaar. Jy sal jou ID en ander bewyse dan saam met jou seun moet gee, ook brief waarin jy hom toestemming gee - alles indien DFO gemaklik is met so 'n reeling. Jy is natuurlik ook veronderstel om jou kluis se sleutels alleen by jou te he - my eie interpretasie en ander manne kan dalk duideliker adviseer.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Bennie , my seun Jurgen het my kaartjie gaan op tel by Patricia terwyl ek op vakansie was Desember , maar van wapen gaan afhaal met jou lisensie gaan nie bebeur nieBennie Bester wrote:Baie dankie vir almal se insette. Ek het vanoggend my DFO gaan sien en hulle doen alles volgens die boek, so ek is geskroef. Hoop maar ek kry die kaartjie voor ek ry.
Net n laaste vraag. Wat se die wet ivm dat iemand namens jou die kaartjie afhaal en die vuurwapen by die handelaar optel en in my kluis sit? Soos bv. my seun.
Groete
Bennie
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Die raad wat ek vir Bennie ge-gee het, het in sy geval nie gewerk nie .Die groot probleem is mense wil nie branders maak nie en loop op eiers as dit by die DFO kom .Johann Marais wrote:Bennie ek het presies dieselfde probleem. Ek wag nou al 2 jaar vir ñ reprint. Ek het bykans alle roetes probeer sover.
DD sal jy my ook kan help?
DD
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Is daar nie ‘n kans om ‘n storings permit te kry nie. Ek weet handelaars doen dit nie maar is daar ‘n wetlike beperking daarop?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Hallo Almal,
Het Vrydag baie goeie nuus gekry. My lisensie kaartjie le in Bellville. My DFO gaan dit in die week optel sodat ek die geweer Saterdag in Vredenburg kan gaan optel. Ek vertrek Woensdag 27 Junie so ek kan van groot geluk spreek. Nou moet ek nog net my Soedanese visum kry dan is ek in die sewende hemel.
Groete Bennie.
Het Vrydag baie goeie nuus gekry. My lisensie kaartjie le in Bellville. My DFO gaan dit in die week optel sodat ek die geweer Saterdag in Vredenburg kan gaan optel. Ek vertrek Woensdag 27 Junie so ek kan van groot geluk spreek. Nou moet ek nog net my Soedanese visum kry dan is ek in die sewende hemel.
Groete Bennie.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
Mooi Bennie geniet hom.Bennie Bester wrote:Hallo Almal,
Het Vrydag baie goeie nuus gekry. My lisensie kaartjie le in Bellville. My DFO gaan dit in die week optel sodat ek die geweer Saterdag in Vredenburg kan gaan optel. Ek vertrek Woensdag 27 Junie so ek kan van groot geluk spreek. Nou moet ek nog net my Soedanese visum kry dan is ek in die sewende hemel.
Groete Bennie.
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vuurwapen lisensie kaartjie probleem.
baie bly vir jou part !