Dagsê almal
Ek sien daar is sulke snaakse merke op die vel van n rooibok shoulder mount wat ek het. By die merke is daar ook doppies vat lyk soos n sort wurmpie/kewer wat vervel het.
Waarmee kan ek die shoulder mount behandel om dit mooi te bewaar?
Groete,
Behandeling van shoulder mount
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Behandeling van shoulder mount
Japie,
Spuit hom met Mr.Min en vryf hom saam die hare, dit help om stof af te haal en dit behandel so effe die leer onder die hare, dis maar wat ek doen.
Spuit hom met Mr.Min en vryf hom saam die hare, dit help om stof af te haal en dit behandel so effe die leer onder die hare, dis maar wat ek doen.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Behandeling van shoulder mount
Klink my jy het n houtkewer in sy horings of dalk motte wat die hare vreet. Elkgeval hulle albei vernietig n trofee. Die houtkewer is n black-sam om dood te kry. Die motte is makliker. Beste tip wat ek jou kan gee is vat so bietjie meths op n lappie en vryf die troffe liggies af met meths. Meths is die regte ding vir die.japievan wrote:Dagsê almal
Ek sien daar is sulke snaakse merke op die vel van n rooibok shoulder mount wat ek het. By die merke is daar ook doppies vat lyk soos n sort wurmpie/kewer wat vervel het.
Waarmee kan ek die shoulder mount behandel om dit mooi te bewaar?
Groete,
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Behandeling van shoulder mount
'n Taksidermis in Amerika het my vertel dat hy Windowlene aanbeveel.
Groete
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: Behandeling van shoulder mount
Dankie manne. Het hom vir eers met doom gespuit maar sam nou die probeer.