Gelukige Jagters/Klieente

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Gelukige Jagters/Klieente

Post by worshond »

Kom ons sien foto's van die mane wat geld maak uit mane wat wil jag en beried is om die pryse te betaal.

Ek begin met n paar bos bokke.

[img]http://ImageImageImageImageImageImage[/img]
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by worshond »

N paar Nyala foto's

[img]http://ImageImageImage[ImageImage/img]

Die laaste foto was n "pick up"
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by worshond »

N paar Randoms;

[img]http://ImageImageImageImageImageImageImage[/img]
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by George22250 »

Dis 'n baie mooi bosbok
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by iceman1982 »

Worshond,
Baie netjies!

Waar is julle....?

Groete
Marius
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by George22250 »

baie mooi
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by worshond »

Ek is in Natal
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by Foxcreek »

Worshond

Waar in KZN operate jy?

Wat het dai eerste en vierde bosbokke gemeet?

Wat het daai tweede rietbok gemeet?

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by worshond »

Ek het n plaas hier in Greytown omgewig en is goed bevriend met Henning Klipp (die Ph in meeste van die jagte) ek help maar uit deur om vir hom trofees op te spoor aangesien ek baie plass eiernaars ken ens.

Waar is jy in die Midlands?

As ek reg onthou was dit soos volg

Bosbok 1: 18''
Bosbok 2: 17 1/2''
Rietbok Kanie meer onthou nie
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by Foxcreek »

Worshond.

Ek is in Mooi Rivier.

Het nog nooit 'n Koedoe geskiet nie en sal graag die winter een wil skiet. Kan jy enige plek aanbeveel?

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by Stefan764 »

Hallo Fox

Ken jy oom Rocky Rich van Mooi Rivier? Het Charolais stoet.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by worshond »

Fox, ja ek kan aan n paar plekke dink sal jou laat weet wat hulle pryse is. Ons het so 3200ha maar is onder Land Claim so sal sien wat gaan vir wat (dalk moet ons skoon maak want hulle stel nie inie wild belang nie)
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by Foxcreek »

Stefan

Ja, ken vir Rocky. Hoe ken jy hom? Hy boer nie ver van my af nie.

Worshond.

Laat weet maar. Sal laaik van so 'n stukkie dro? Kudu vleis.

Groete.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Gelukige Jagters/Klieente

Post by Stefan764 »

Halo Fox

Ons het self n Charolais stoet gehad. My pa het so bevriend geraak met hom. Hy was ook n gasverkoper op ons produksieveilings. Baie aangename oom.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply