Vleis bewerking DVD

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
HJA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 329
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am

Vleis bewerking DVD

Post by HJA »

Goeie more,

Iemand het n rukkie terug genoem daar is n DVD wat gaan oor vleis bewerking.
Veral bees bewerking.
Ek kry nie nou weer die pos nie.
Help asb is dit by Crown of Freddy Hirsh.

Dankie
Henk
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Vleis bewerking DVD

Post by Viking »

HJA,

Ek het die Freddy Hirsch DVD maar het gevind dat you tube beter videos het wat gemaak is deur 'n Australieër Michael Cross - daar is 'n paar gemaak.

Die kamera skote is net beter en duideliker.

https://www.youtube.com/watch?v=dMKziF0pNvw
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Post Reply