Wildsverwerking videos

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Wildsverwerking videos

Post by Methos »

Hi Almal

Hier is 'n video van 'n ou wat 'n wild boar\bosvark opsny soos 'n vark.

https://www.youtube.com/watch?v=c8tlX2V2EtI

Hy het ander videos op sy kanaal ook wat hy deer opsny soos skaap etc.

Gaan kyk gerus om idees te kry as julle dalk 'n karkas self verwerk.

Cheers
Post Reply