21ste eeu Tegnologie word nou ingespan by Bisley in Suid-Afrika.
Die afgelope naweek Saterdag 2 Feb 2019 is die eerste provinsiale Bisley kompetisie in die RSA geskiet op elektroniese skywe tydens die Mpumalanga Ope Bisley te Doornkop-skietbaan, buite Middelburg.
Daar is gebruik gemaak van 4 elektroniese SMT skywe, waarop die TR (gaatjie visier) skuts geskiet het, oor afstande vanaf 300m tot 900m.
Die SMT stelsel gebruik 4 sensors op elke hoek van die skyf, (elke sensor het 2 akoestiese mikrofone) wat die klankgolf van die koeel opvang, en die posisie van die skoot bepaal.
Die skuts sien hul skote op n monitor (tablet of slimfoon) by hom op die vuurpunt, die posisie, telling en oorblywende snelheid word aangedui.
Die dag was 'n reuse sukses met die elektroniese skywe, geen problem of haakplekke was ondervind nie.
Dit maak dat skyftrekkers nou oorbodig word, en dat die skiet baie vinniger, merkery meer akkuraat en regverdig vir almal is.
Nog fotos van die dag volg hierna.
Bisley op elektroniese skywe
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Bisley op elektroniese skywe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bisley op elektroniese skywe
Nog fotos van die elektroniese skywe en rame.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bisley op elektroniese skywe
Nog fotos.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bisley op elektroniese skywe
Soos altyd was julle skiet goed georganiseerd Schalk, geluk weereens aan die MP span.
Vir eens het jy nie die waarheid te snaaks gepraat toe jy se daar word min wind gereel nie
Baie geluk ook met julle inisiatief om die kinderhuis betrokke te kry en geld in te samel vir hulle op die dag. Baie groot van julle.
Die nuwe elektroniese skywe is ongelooflik en ons by Gauteng Bisley is sterk oppad om dieselfde te implimenteer (synde al ons baan se skywe geskenk is aan een of die ander skroot werf
)
dit is baie leker om op 'n teiken te skiet en jy kry onmidelike terugvoer van waar jou skoot getref het. die stelsels is spesifiek ook gemaak vir individue. Dink net watse mooi leertjie toetse jy nou oor lang afstand kan skiet en al die data sommer op jou tablet stoor of selfoon....
Vir eens het jy nie die waarheid te snaaks gepraat toe jy se daar word min wind gereel nie
Baie geluk ook met julle inisiatief om die kinderhuis betrokke te kry en geld in te samel vir hulle op die dag. Baie groot van julle.
Die nuwe elektroniese skywe is ongelooflik en ons by Gauteng Bisley is sterk oppad om dieselfde te implimenteer (synde al ons baan se skywe geskenk is aan een of die ander skroot werf
dit is baie leker om op 'n teiken te skiet en jy kry onmidelike terugvoer van waar jou skoot getref het. die stelsels is spesifiek ook gemaak vir individue. Dink net watse mooi leertjie toetse jy nou oor lang afstand kan skiet en al die data sommer op jou tablet stoor of selfoon....
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bisley op elektroniese skywe
Dankie Jan
So paar fotos vir julle gebreklike blindes.......
So paar fotos vir julle gebreklike blindes.......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bisley op elektroniese skywe
Dankie ook aan Herme en Johan van CMH Precision wat ons gehelp en bygestaan het met die SMT elektroniese stelsel.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bisley op elektroniese skywe
Die SMT Solo teikens is absoluut net in hulle eie klas en daar is geen twyfel dat hierdie die toekoms is nie !JPS wrote: Die nuwe elektroniese skywe is ongelooflik...
Dit was my derde geleentheid om hulle in aksie te sien tydens kompitiese en ek kan nie wag om hulle by elke byeenkoms in gebruik te he nie.
Dankie Herme en CMH vir die harde ure wat julle insit om skietdae soveel gladder, gemakliker en effektief te laat verloop. Self die ontwikkelaars in SA gehad om die sagteware te optimiseer na ons behoeftes, julle is ysters vir wat julle doen vir ons skiet gemeenskap
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner