Dis min dat mens deesdae diens kry wat jou verwagtinge oorskry.
Ek is maar altyd van mening dat sien is glo en voel is wragtag.
Ek het laat laas week SO gebel om te hoor van 'n Tikka TX3 in 6.5CM en of hulle Savuti se prys sou klop. Het met 'n Juan gepraat en hy het my verseker dat hulle dit wel sou kon doen.
Ek is vroeg vanoggend soontoe en het Juan opgespoor waarna hy my 'n geweer gewys het en sy bestuurder geroep het. Dié het die prys met 'n duisend rand verminder en die lisensie aansoek kostes ook afgegee.
Dus 'n totale besparing van R1800.00. Dankie daarvoor SO.
Die dame by die betaal punt, Jennie, was net so gaaf.
In die geheel 'n baie goeie en aangename koops ervaring en uitstekende diens van SO Boksburg se mense.
Safari Outdoor Boksburg
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Safari Outdoor Boksburg
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Outdoor Boksburg
Ek maak punt daarvan as ek in die omgewing is net om daar in te loer vir koffie.
Lekker winkel en Greg die bestuurder op die vloer help graag.
Lekker winkel en Greg die bestuurder op die vloer help graag.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Safari Outdoor Boksburg
Ek het amper al my gewere by hulle gekoop en hulle diens is puik. Greg en sy span is altyd gewillig om te help.
