Naand Manne,
Ek wil bietjie by julle hoor wat dink julle van die Federal 205match small rifle primer vir n 6.5 creed?
Is hulle konstand?
Ek moes kies tussen hulle en die CCi450. Die CCiBR4 is klaar en kom blykbaar eers volgende jaar.
Hoor graag van julle.
Shaun
Primers
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Primers
CCI 450 daai is my keuse my creedmoor is mal oor hulle
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Primers
Ek het in die laaste 150 rnds 3 x CCI450 wat nie wou af gaan nie. (n duidelike slagpen “strik”, maar geen skoot nie)
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Primers
Slot skoonmaak?Rudi Fischer wrote:Ek het in die laaste 150 rnds 3 x CCI450 wat nie wou af gaan nie. (n duidelike slagpen “strik”, maar geen skoot nie)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Primers
Slot is silwer skoon.tripodmvr wrote:Slot skoonmaak?Rudi Fischer wrote:Ek het in die laaste 150 rnds 3 x CCI450 wat nie wou af gaan nie. (n duidelike slagpen “strik”, maar geen skoot nie)
Die drie is nie in n ry nie.
Een failure to fire dan skiet ek weer lekker en dan eendag weer een.
En toe laas Saterdag toe ek jag (met n ander batch ammo maar uit die selfde batch primers) nog een.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Primers
Ek gebruik hulle in ander kalibers en kry die beste ES met hulle. Ek dink jy kan gemaklik wees om hulle te gebruik.SNYMAN11 wrote:Naand Manne,
Ek wil bietjie by julle hoor wat dink julle van die Federal 205match small rifle primer vir n 6.5 creed?
Is hulle konstand?
Ek moes kies tussen hulle en die CCi450. Die CCiBR4 is klaar en kom blykbaar eers volgende jaar.
Hoor graag van julle.
Shaun
Aim small, miss small
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Primers
Stem saam met Eugene. Ek het n hele paar CCI 450’s uitgeskiet en het baie gehad wat nie afgegaan het nie. Gebruik nou net Federal primers en kan net goed praat van hulle.Eugene wrote:Ek gebruik hulle in ander kalibers en kry die beste ES met hulle. Ek dink jy kan gemaklik wees om hulle te gebruik.SNYMAN11 wrote:Naand Manne,
Ek wil bietjie by julle hoor wat dink julle van die Federal 205match small rifle primer vir n 6.5 creed?
Is hulle konstand?
Ek moes kies tussen hulle en die CCi450. Die CCiBR4 is klaar en kom blykbaar eers volgende jaar.
Hoor graag van julle.
Shaun
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hilmar
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Fri Apr 10, 2015 7:21 pm
Re: Primers
Naand vriende
Ek het letterlik 1000de CCI 450 slagdoppe in my Sako 223 gebruik met oes werk,nie n dag se probleme met hulle al gehad nie.
Ek het letterlik 1000de CCI 450 slagdoppe in my Sako 223 gebruik met oes werk,nie n dag se probleme met hulle al gehad nie.