Page 1 of 1

Primers

Posted: Thu Jun 27, 2019 8:54 pm
by SNYMAN11
Naand Manne,

Ek wil bietjie by julle hoor wat dink julle van die Federal 205match small rifle primer vir n 6.5 creed?
Is hulle konstand?
Ek moes kies tussen hulle en die CCi450. Die CCiBR4 is klaar en kom blykbaar eers volgende jaar.

Hoor graag van julle.
Shaun

Re: Primers

Posted: Fri Jun 28, 2019 7:14 am
by Finder20
CCI 450 daai is my keuse my creedmoor is mal oor hulle

Re: Primers

Posted: Fri Jun 28, 2019 7:27 am
by Rudi Fischer
Ek het in die laaste 150 rnds 3 x CCI450 wat nie wou af gaan nie. (n duidelike slagpen “strik”, maar geen skoot nie)

Re: Primers

Posted: Fri Jun 28, 2019 7:28 am
by tripodmvr
Rudi Fischer wrote:Ek het in die laaste 150 rnds 3 x CCI450 wat nie wou af gaan nie. (n duidelike slagpen “strik”, maar geen skoot nie)
Slot skoonmaak?

Re: Primers

Posted: Fri Jun 28, 2019 7:32 am
by Rudi Fischer
tripodmvr wrote:
Rudi Fischer wrote:Ek het in die laaste 150 rnds 3 x CCI450 wat nie wou af gaan nie. (n duidelike slagpen “strik”, maar geen skoot nie)
Slot skoonmaak?
Slot is silwer skoon.

Die drie is nie in n ry nie.

Een failure to fire dan skiet ek weer lekker en dan eendag weer een.
En toe laas Saterdag toe ek jag (met n ander batch ammo maar uit die selfde batch primers) nog een.

Re: Primers

Posted: Fri Jun 28, 2019 9:48 am
by Eugene
SNYMAN11 wrote:Naand Manne,

Ek wil bietjie by julle hoor wat dink julle van die Federal 205match small rifle primer vir n 6.5 creed?
Is hulle konstand?
Ek moes kies tussen hulle en die CCi450. Die CCiBR4 is klaar en kom blykbaar eers volgende jaar.

Hoor graag van julle.
Shaun
Ek gebruik hulle in ander kalibers en kry die beste ES met hulle. Ek dink jy kan gemaklik wees om hulle te gebruik.

Re: Primers

Posted: Fri Jun 28, 2019 12:46 pm
by jankraay
Eugene wrote:
SNYMAN11 wrote:Naand Manne,

Ek wil bietjie by julle hoor wat dink julle van die Federal 205match small rifle primer vir n 6.5 creed?
Is hulle konstand?
Ek moes kies tussen hulle en die CCi450. Die CCiBR4 is klaar en kom blykbaar eers volgende jaar.

Hoor graag van julle.
Shaun
Ek gebruik hulle in ander kalibers en kry die beste ES met hulle. Ek dink jy kan gemaklik wees om hulle te gebruik.
Stem saam met Eugene. Ek het n hele paar CCI 450’s uitgeskiet en het baie gehad wat nie afgegaan het nie. Gebruik nou net Federal primers en kan net goed praat van hulle.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Primers

Posted: Fri Jun 28, 2019 8:14 pm
by Hilmar
Naand vriende
Ek het letterlik 1000de CCI 450 slagdoppe in my Sako 223 gebruik met oes werk,nie n dag se probleme met hulle al gehad nie.

Primers

Posted: Sat Jun 29, 2019 10:32 am
by Francoisv
Ek het weer BAIE probleme met 450 en Br4 gehad. Fed 205 M het die probleem opgelos.

“The Only Easy Day Was Yesterday”