F-PR ?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
F-PR ?
Julle manne al van die gehoor?
Lyk my hulle wil kyk om die hier in NZ in te bring. Nog redelik min info beskikbaar op die stadium. Blykbaar gemik op die jagters wat graag long range wil skiet.
Sover ek verstaan gan die volgende gebruik word-
1. Enige kaliber
2. Enige scope
3. Bipod, moet Harris of soortgelyk wees. Geen F-TR nie.
4. Rear bag, sand sakkie
5. Maks 26" loop
6. Nie seker op gewig op nie.
7. 300m, 600m, 900m

Sekelbos
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Jul 15, 2015 10:42 am
Re: F-PR ?
Ian, wat jag die manne daar in NZ (behalwe springbokke) Het die manne n jag kultuur soos hier by ons?
Elke dag is bef@k
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F-PR ?
Ian, hier in SA het ons dit reeds, F-Sport standard klas.Sangoma (IAN) wrote:Julle manne al van die gehoor?
Lyk my hulle wil kyk om die hier in NZ in te bring. Nog redelik min info beskikbaar op die stadium. Blykbaar gemik op die jagters wat graag long range wil skiet.
Sover ek verstaan gan die volgende gebruik word-
1. Enige kaliber
2. Enige scope
3. Bipod, moet Harris of soortgelyk wees. Geen F-TR nie.
4. Rear bag, sand sakkie
5. Maks 26" loop
6. Nie seker op gewig op nie.
7. 300m, 600m, 900m
Ons (SABU) oorweeg om reel te maak dat die aksie nie n enkelskoot, skyfskiet aksie mag wees nie, maw repeater aksie met magasyn.
Die rede, anders is dit net nog 'n F-Ope klas, met 26" loop geskiet vanaf bipod, en nie n "jaggeweer" nie.
SABU se gewig vir F-Sporting std is 8,25kg.
Bg het sy oorsprong uit NW se Super League en MP se Jagtersliga.
Daar is ook F-Sport Ope klas, maks looplengte 30" en gewig limiet van 10kg. Word sterk oorweeg om die klas te skraap, weereens niks anders as F-Ope vanaf bipod. Tans kry die klas bittermin aftrek.
Vertel daai NZNRA hulle moet kers opsteek by SABU.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: F-PR ?
Schalk, as jy se dat daar oorweeg word om die klas te skrap - verwys jy na slegs die F-Sport Ope klas?swc-tr wrote:Ian, hier in SA het ons dit reeds, F-Sport standard klas.Sangoma (IAN) wrote:Julle manne al van die gehoor?
Lyk my hulle wil kyk om die hier in NZ in te bring. Nog redelik min info beskikbaar op die stadium. Blykbaar gemik op die jagters wat graag long range wil skiet.
Sover ek verstaan gan die volgende gebruik word-
1. Enige kaliber
2. Enige scope
3. Bipod, moet Harris of soortgelyk wees. Geen F-TR nie.
4. Rear bag, sand sakkie
5. Maks 26" loop
6. Nie seker op gewig op nie.
7. 300m, 600m, 900m
Ons (SABU) oorweeg om reel te maak dat die aksie nie n enkelskoot, skyfskiet aksie mag wees nie, maw repeater aksie met magasyn.
Die rede, anders is dit net nog 'n F-Ope klas, met 26" loop geskiet vanaf bipod, en nie n "jaggeweer" nie.
SABU se gewig vir F-Sporting std is 8,25kg.
Bg het sy oorsprong uit NW se Super League en MP se Jagtersliga.
Daar is ook F-Sport Ope klas, maks looplengte 30" en gewig limiet van 10kg. Word sterk oorweeg om die klas te skraap, weereens niks anders as F-Ope vanaf bipod. Tans kry die klas bittermin aftrek.
Vertel daai NZNRA hulle moet kers opsteek by SABU.
Hoe gewild is die F-Sport Standard klas?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F-PR ?
Paul, korrek ja, slegs F-Sport Ope klas word oorweeg om te skraap.
Hoe gewild is F-Sport Std klas?
Ek kan net praat van my eie ondervinding hier in Middelburg, MP. Alreeds sedert 2015, van wanneer ons dit begin aanbied het, is dit baie gewild.
Ons bied dit aan in spanskiet verband, spanne van 4 skuts plus opsionele windafrigter, in 2018 en vanjaar het ons klokslag tussen 15 -18 spanne wat deelneem, dus 60 - 70 skuts! Meer as ons eie F-TR en F-Ope spanne, selfs meer as tydens die SA Ope.
Die Super League manne op Potch kan dit beaam, net so gewild daar.
Moet egter bynoem, die F-Sport klasse het nog nie inskrywings gehad by die SA Ope Bisley nie, dit sal seker kom met tyd, veral as ander lande ook daarmee begin.
Hoop dit antwoord jou vraag.
Hoe gewild is F-Sport Std klas?
Ek kan net praat van my eie ondervinding hier in Middelburg, MP. Alreeds sedert 2015, van wanneer ons dit begin aanbied het, is dit baie gewild.
Ons bied dit aan in spanskiet verband, spanne van 4 skuts plus opsionele windafrigter, in 2018 en vanjaar het ons klokslag tussen 15 -18 spanne wat deelneem, dus 60 - 70 skuts! Meer as ons eie F-TR en F-Ope spanne, selfs meer as tydens die SA Ope.
Die Super League manne op Potch kan dit beaam, net so gewild daar.
Moet egter bynoem, die F-Sport klasse het nog nie inskrywings gehad by die SA Ope Bisley nie, dit sal seker kom met tyd, veral as ander lande ook daarmee begin.
Hoop dit antwoord jou vraag.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: F-PR ?
Dankie ja, 60 - 70 skuts is fantastiese deelname. Jammer Middelburg is so ver.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F-PR ?
Praat met Frikkie op Craddock, begin julle eie ding daar met die nuwe eTargets.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: F-PR ?
Hi Ian,
Die Ozzies skiet dit klaar by hulle op soortgelyke basis. Ek glo dis waar NZ dit vandaan kry.
Groete vir Hennie B as jy hom sien daar in NZ.
Ps. Jy weet mos hoe dit werk jy het dan al so komp geskiet by Piet Joubert.
Die Ozzies skiet dit klaar by hulle op soortgelyke basis. Ek glo dis waar NZ dit vandaan kry.
Groete vir Hennie B as jy hom sien daar in NZ.
Ps. Jy weet mos hoe dit werk jy het dan al so komp geskiet by Piet Joubert.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: F-PR ?
Ek, Jaco Goosen, Jaco Klopper, Hennie en nog n hele klomp manne gan sat n kompetiesie saam skiet.
Hennie reel NZ se heel eerste Veldsiet komp. 100% standaard reels streng volgens SA se reels. Ons almal sien baie uit.
Om terug te kom na die FPR, ja die Kiwis volg die Ausies. So ons sal mar sien hoe dit uit draai.
Hennie reel NZ se heel eerste Veldsiet komp. 100% standaard reels streng volgens SA se reels. Ons almal sien baie uit.
Om terug te kom na die FPR, ja die Kiwis volg die Ausies. So ons sal mar sien hoe dit uit draai.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: F-PR ?
Hier is die reels wat hulle voorgestel het in nz. Ek skiet sat my eerste FPR klub kompetisie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: F-PR ?
Ek kon toe darem die teiken raak skiet.
Lyk of die scoring klein bietjie anders werk as in SA, of is ek dalk verkeerd?
X tel 6 punte
V tel 5.1
Lyk of die scoring klein bietjie anders werk as in SA, of is ek dalk verkeerd?
X tel 6 punte
V tel 5.1
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: F-PR ?
Hi Ian,
Scoring in OZ werk ook met 6 punte waar ons sin 5 is. Rede hiervoor is dat TR en F klas op selfde teiken skiet en by hulle score TR net 5 al skiet hulle hom ook in kleiner ring.
Scoring in OZ werk ook met 6 punte waar ons sin 5 is. Rede hiervoor is dat TR en F klas op selfde teiken skiet en by hulle score TR net 5 al skiet hulle hom ook in kleiner ring.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: F-PR ?
Schalk, lyk of dit gaan verander. Weet van by paar manne wat vir hierdie jaar se Nationals inskryf.swc-tr wrote: Wed Oct 16, 2019 12:34 pm Moet egter bynoem, die F-Sport klasse het nog nie inskrywings gehad by die SA Ope Bisley nie, dit sal seker kom met tyd, veral as ander lande ook daarmee begin.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: F-PR ?
Korrek ja. Ek en Paul is besig om n klom Sport manne bymekaar te kry vir die skiet. Sover lyk dit of ons redelik suksesvol is.Ammion wrote:Schalk, lyk of dit gaan verander. Weet van by paar manne wat vir hierdie jaar se Nationals inskryf.swc-tr wrote: Wed Oct 16, 2019 12:34 pm Moet egter bynoem, die F-Sport klasse het nog nie inskrywings gehad by die SA Ope Bisley nie, dit sal seker kom met tyd, veral as ander lande ook daarmee begin.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: F-PR ?
Dankie Paul en Jan, dis goeie nuus.
Sterkte, as die Bisley-gogga eers byt, dan help niks meer….!