[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=Ody56HVDerg&t=13s[/youtube]
Iets vir die langafstand manne.
Langafstand Oos kaap jag - Video
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Langafstand Oos kaap jag - Video
Sal interessant wees om te weet wat daardie jagters in ons land spandeer het. Goeie, lang skote!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Langafstand Oos kaap jag - Video
win270, die klas van jagters kan jy sommer sien het geld in plek daarvan om 'n groot buffel jag te doen het hulle lekker spesies bymekaar gemaak op lang afstand en dit baie geniet. Maar ja dit is 'n hoopie dollars wat jy hiervan praat.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand Oos kaap jag - Video
Daai manne skiet lekker, mooi klompie bokkie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.