Page 1 of 1
Hang van gonge
Posted: Mon Mar 09, 2020 9:51 pm
by tripodmvr
Lyk na 'n oulike manier om die gonge te hang en nie 'n ketting of hangsel af te skiet nie. Ek dink net sy hak is baie oor ontwerp.
https://youtu.be/0IZkDQ4qfC8
Re: Hang van gonge
Posted: Tue Mar 10, 2020 8:51 am
by PWV
Ek dink die haak gaan maar gou in sy kanon geskiet word. Voel die ghong met 'n bout aan 'n stuk "conveyer"-belt bly nog die beste. Bout kan maklik vervang word indien dit raak geskiet word.
Re: Hang van gonge
Posted: Tue Mar 10, 2020 9:21 am
by henried
Ek dink dis 'n duur opsie ook.
Boud met cargo band werk mooi vir my.
Re: Hang van gonge
Posted: Tue Mar 10, 2020 9:46 am
by Eugene
PWV wrote: Tue Mar 10, 2020 8:51 am
Ek dink die haak gaan maar gou in sy kanon geskiet word. Voel die ghong met 'n bout aan 'n stuk "conveyer"-belt bly nog die beste. Bout kan maklik vervang word indien dit raak geskiet word.
Ek stem. Dis altyd vir my ironies hoe iemand wat nie 'n 1mx1m gong kan raakskiet nie, die raam of ketting, skoot vir skoot kan raak of af skiet....

Re: Hang van gonge
Posted: Tue Mar 10, 2020 4:00 pm
by tripodmvr
Magnetisme

????
Re: Hang van gonge
Posted: Thu Mar 12, 2020 9:06 am
by PWV
tripodmvr wrote: Tue Mar 10, 2020 4:00 pm
Magnetisme

????
Nee....stupidisme???!!!
Re: Hang van gonge
Posted: Thu Mar 12, 2020 10:07 am
by Glock17JLS
Kry vir jou ñ Punishing Steel Target gong hak wat uit die selle staal gesny is as die gong... dan hang jy hom oor ñ draad of ñ gong raam.
Sent from my iPhone using Tapatalk