Hartseer nuus....

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Hartseer nuus....

Post by Eugene »

Manne, dit spyt my om die slegte nuus te deel, maar James Wright, een van ALRHA se stigters lede en voormalige voorsitter en ook ‘n Jaracal lid, is vanmiddag oorlede aan ‘n hartaanval. Sy skielike heengaan gaan ‘n geweldige leemte laat en hy het baie mense aangeraak en positief beinvloed. Dinge is nog rou en erg sensitief, so kom ons respekteer die familie in hierdie tyd en dra hulle op in ons gebede.
Last edited by Eugene on Sun May 17, 2020 7:01 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by savage(P Coetzer) »

Ai dis vreeslik tragies. Dankie vir die laat weet Eugene. Dink aan sy familie en vriende.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Capt. Yoda »

Ons gaan jou mis ou maat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Francoisv »

R.I.V James. Dinge verander so vinnig.

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by jankraay »

Yster mens en n broer gewees. Sterkte aan die familie die is n vreeslike tyd.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Gawie(13mm) »

Ons vertrou dat ons Vader sy familie sal toe vou in Sy liefde.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by swc-tr »

Dis nou baie slegte nuus. Sterkte aan die familie. RIP.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Hartseer nuus....

Post by Frederik »

Baie hartseer nuus, mag ons Vader die familie koestig en James laat jou skote altyd val waar jy hulle wil hé.
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Jaco Bezuidenhout »

Rus in vrede James. Sterkte aan sy naasbestaandes en vriende
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hartseer nuus....

Post by Jakkalsgat »

Sterkte aan sy familie. Eugene aan jou spesifiek wat persoonlike vriend van James was my innige simpatie.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by andre007 »

R I V James.... mag jou familie en vriende berusting vind by ons Hemelse Vader
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hartseer nuus....

Post by DWB »

RIV

Sterkte aan sy familie en vriende
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hartseer nuus....

Post by ruaanb »

Ai sterkte vir julle wat sy vriende was en dan ook vir die familie. Ons dra julle op in gebed.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Ds J »

Joh 14:1-6

" ... en as Ek gegaan het, kom Ek terug en sal julle kom haal sodat julle kan wees waar Ek is ..."
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Apie »

Sterkte aan James se familie en vriende.

Mag julle berusting en vrede kry in hierdie tyd


Sent from my iPhone using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Diesel Dog »

R.I.V James.
Sterkte aan sy familie.

DD
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2318
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Hartseer nuus....

Post by JAGTERSREG-JRM »

Werklik n man wat n glimlag op jou gesig kan sit, elke kennis maak deel van wie ons is. Sterkte aan die familie en mag die vader julle op sy hande dra.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Hartseer nuus....

Post by Hein (Haan) »

Ai Baie hartseer nuus, sterkte aan sy familie en vriende, James los n groot leemte .


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Hartseer nuus....

Post by Smitstertjies »

Baie harsteer.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1217
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Hartseer nuus....

Post by Pinkes »

Ai dis baie hartseer!! Dink aan sy gesin en familie.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Wouter Roets »

Baie tragiese nuus. Ons almal se harte gaan uit aan sy familie en vriende. Ek weet hy was n groot maat vir n hele paar van die manne hier. Ons kan net vra dat ons Hemelse Vader die nodige vertroosting en berusting in ieder en elk se harte bring.

Mooiloop
Wouter
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Hein22 »

Baie hartseer. RIV James.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Hein M. »

Baie sterkte aan sy familie. R.I.V
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by Carl »

RIV James en baie sterkte aan sy familie en vriende.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Hartseer nuus....

Post by JacquesT (Stompe) »

James, rus sag ou maat, ons gaan jou mis.

Die skietpunte in die Hemel is nou 'n veiliger plek.
Post Reply