Die groukat het saam met hulle ingekom en deur 'n driedoring bos vir my geloer , jammer katjie. Ek is ook feilbaar.

Robert













Hou nogal van die uitdrukkingDanie .243 wrote: ...meeste van die tyd vaar ons rond...Meeste rooikatte word op die vaar manier gekap.





Op 200m in die wind is daai groepering giftig! As dit egter my groepering was sou ek moes stel, want op daai afstand sou ek nie vir die kop gemik het nie, selfs nie op papier nie. Te bang my selfvertroue kry 'n knou.Raven wrote: Vir nou maar eers op 200 meter gespeel, die wind is nie so lekker op die skietbaan nie.


Gee bietjie meer info tov:Danie .243 wrote:...Jou vraag oor die jakkals fotos. Ons Soutpan battleship het 'n bemanning van drie. Yolandi, my vrou, bestuur, Hendrik lig en ek gooi lood...
