Vector Optics doe they hold there own?
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Vector Optics doe they hold there own?
Middag manne van Jaracal
Ek het so lank laas gepost voel asof ek my self eers weer moet gaan voorstel
Anyway. Ek is besig om in die langer afstand skiet en jag in te beweeg. Ek is op die soek na n scope wat vir die doel goed sal werk
Ek kyk na die Vortex Viper PST GenII en dan ook na die Strike eagel. Ek ken Vortex en ek het self al met die PST te doen gehaad.
Met my soek en huiswerk doen toe kom ek nou op die Vector scopes af.
Dit wat die specs se lyk heel goed, wat ek wil weet is daar iemand op die groep wat n Vector het en wat ook al met n Vortex tedoen gehaad het.
Ek kyk na n vergroting in die lyn van 5-25x50 daar rond in FFP met Zero stop en in MOA verstelling
Groete

Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Loer ook na Element.
https://www.youtube.com/watch?v=nyj4gVrA2yA
https://www.youtube.com/watch?v=pyU_2nfHhvE

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
willemw
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Nov 16, 2015 9:31 pm
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Wie is die verspreider van Element in SA?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Matt Dubber is 'n Suid-Afrikaner en deel van die ontwerpspan.
https://l.facebook.com/l.php?u=http%3A% ... _QJr7DUJpk
https://l.facebook.com/l.php?u=http%3A% ... _QJr7DUJpk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Ek stem saam met Tripod. Element se scopes lyk tops.
Ek al kontak gemaak (om een aan te skaf).
Lyk my net ons gaan bietjie wag vir die Titan en Helix reekse wat eers later kom.
Eerstes wat beskikbaar gaan wees is Nexus.
So ek wag maar bietjie, want alles wat ek al gekyk en gelees het, dui daarop dat dit puik produkte is.
Cheers.
Ek al kontak gemaak (om een aan te skaf).
Lyk my net ons gaan bietjie wag vir die Titan en Helix reekse wat eers later kom.
Eerstes wat beskikbaar gaan wees is Nexus.
So ek wag maar bietjie, want alles wat ek al gekyk en gelees het, dui daarop dat dit puik produkte is.
Cheers.
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Dankie almal sal bietjie na die ander scopes ook kyk
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Daar het so paar manne tydens 'n 500m skiet deur 'n vriend van my se Vector gekyk, almal was verbaas oor die 'no-name' se optiese kwaliteit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Optiese kwaliteit kan misleidend wees. As jy in Ford en 'n Land Cruiser sit en jy kyk deur die voorruite sien jy ewe goed... maar vat 'n bietjie die bergpaaie met hulle dan kom jy die verskil agter.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Ja it's much more comfortable in the Ford.Koos Barnard wrote: Fri Jun 12, 2020 4:34 pm Optiese kwaliteit kan misleidend wees. As jy in Ford en 'n Land Cruiser sit en jy kyk deur die voorruite sien jy ewe goed... maar vat 'n bietjie die bergpaaie met hulle dan kom jy die verskil agter.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Vector Optics doe they hold there own?
And you get to enjoy the scenery much longer...Ranger wrote:Ja it's much more comfortable in the Ford.Koos Barnard wrote: Fri Jun 12, 2020 4:34 pm Optiese kwaliteit kan misleidend wees. As jy in Ford en 'n Land Cruiser sit en jy kyk deur die voorruite sien jy ewe goed... maar vat 'n bietjie die bergpaaie met hulle dan kom jy die verskil agter.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vector Optics doe they hold there own?
dehacked wrote: Fri Jun 12, 2020 4:46 pmAnd you get to enjoy the scenery much longer...Ranger wrote:Ja it's much more comfortable in the Ford.Koos Barnard wrote: Fri Jun 12, 2020 4:34 pm Optiese kwaliteit kan misleidend wees. As jy in Ford en 'n Land Cruiser sit en jy kyk deur die voorruite sien jy ewe goed... maar vat 'n bietjie die bergpaaie met hulle dan kom jy die verskil agter.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Agter watter stuur lyk dit die benoudste??Koos Barnard wrote: Fri Jun 12, 2020 4:34 pm Optiese kwaliteit kan misleidend wees. As jy in Ford en 'n Land Cruiser sit en jy kyk deur die voorruite sien jy ewe goed... maar vat 'n bietjie die bergpaaie met hulle dan kom jy die verskil agter.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Quinna, ek gebruik self ‘n “budget” teleskoop of 2. Ek ken egter nie die Vector nie. ‘n Belangrike ding om te onthou met goedkoper teleskope, is dat die helderheid en glas dalk nou baie goed vergelyk met die duurder teleskope, maar gaan daardie helderheid “bly” na byvoorbeeld 5 jaar of langer? Ander ding wat belangrik is, veral op langer afstande waar jy gaan “dial” vir elke afstand, is die konstante betroubaarheid van die teleskoop se verstellings. Self met duurder teleskope, is 1 click nie noodwendig 1/4 moa nie (en dis maklik om dit te bepaal en in te reken), maar met erkende fabrikate is dit elke keer konstant. As dit nie elke keer dieselfde is nie, gaan dit ‘n lang dag raak op die baan en ‘n duur dag in die veld.....
Aim small, miss small
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: Vector Optics doe they hold there own?
Eugene ek stem met jou 100% saam dis hoe ek ook dink.
Ek vra ma net omdat ek self nie ondervinding met die scope het nie. Daar is van die Vector scopes wat by die R17 000 draai is nie goedkoop nie maar ek kry niemand wat vir my n vergelyking kan gee tussen die vectors en die vortex of enige ander groot naam
Dis 1 ding om deur die scope te kyk en als lyk nice maar soos jy se daar op die baan of in die veld waar dit saak maak is n ander storie.
Ek het nou ma besluit ek gan vir die Vortex.
Ek vra ma net omdat ek self nie ondervinding met die scope het nie. Daar is van die Vector scopes wat by die R17 000 draai is nie goedkoop nie maar ek kry niemand wat vir my n vergelyking kan gee tussen die vectors en die vortex of enige ander groot naam
Dis 1 ding om deur die scope te kyk en als lyk nice maar soos jy se daar op die baan of in die veld waar dit saak maak is n ander storie.
Ek het nou ma besluit ek gan vir die Vortex.
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am