Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Jissie Jan daai wil nou gedoen wees, baie geluk ou maat. Wonder net of almal besef watse tyd, geld en oefening dit neem om n bok op daardie afstand te skiet. Ek wil dit eendag sommer van die bakkie af probeer. . O ja daai bok lyk vir my dood en sy vleis gaan nog steeds soos springbok proe. Miskien net n bietjie sagter...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Moet great wees om as “Stupid” geklasifiseer te word deur iemand wat nog nat agter die ore is en nou so paar bokkies met kopskote omgedop het en ewe skielik alles weet van etiese jag.
Hy verduidelik mooi dit is stupid om op wild te skiet oor 500m, en dan het hy op en afgespring op sy eie videos waar hy ‘n skoot op dier neem op 620m.
En beste is as jy met hom debateer dan delete hy jou post want jy is negatief op sy bladsy??
JPS wrote: Mon Jun 15, 2020 7:27 pm
Lekker skote daar manne,

Amerikaanse liberale bolitiek 101. Gooi jou lyn in die water en as jy dalk 2 kan vang en 8 demoer in maak is dit nog n wen
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JPS wrote: Mon Jun 15, 2020 7:27 pm
Lekker skote daar manne,
Moet great wees om as “Stupid” geklasifiseer te word deur iemand wat nog nat agter die ore is en nou so paar bokkies met kopskote omgedop het en ewe skielik alles weet van etiese jag.
Hy verduidelik mooi dit is stupid om op wild te skiet oor 500m, en dan het hy op en afgespring op sy eie videos waar hy ‘n skoot op dier neem op 620m.
En beste is as jy met hom debateer dan delete hy jou post want jy is negatief op sy bladsy??
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Ons moet nie die jongman gering skat nie.Hy het in n kort tyd met geen ervaring 45000 volgelinge en as ek so na die kommentaar luister op sy videos kan hy op water loop.Dit alles terwyl ons hom wil kruisig.
Give credit where credit is due but don't take everything he says as gospel.