Page 1 of 2
Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 10:12 am
by jankraay
Ek is trots om een te wees
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 10:27 am
by joe rocket
Jissie Jan daai wil nou gedoen wees, baie geluk ou maat. Wonder net of almal besef watse tyd, geld en oefening dit neem om n bok op daardie afstand te skiet. Ek wil dit eendag sommer van die bakkie af probeer.

. O ja daai bok lyk vir my dood en sy vleis gaan nog steeds soos springbok proe. Miskien net n bietjie sagter...
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 10:41 am
by Eduard Venter
Baie geluk met 'n besonderse skoot! Ek bel nie eers so ver nie.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 10:45 am
by jankraay
Dit was laas jaar gewees maar dankie manne. Post is vir n sekere rede geplaas...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 11:04 am
by Blitzzz
Baie smart Jan! Eendag as ek groot is wil ek ook n swart bordjie jagter wees - deeltyds.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 11:05 am
by Draegan
jankraay wrote: Mon Jun 15, 2020 10:45 am
Dit was laas jaar gewees maar dankie manne. Post is vir n sekere rede geplaas...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wens daai rede wil hier kom draai maak...

Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 12:43 pm
by Victor_
Draegan wrote:jankraay wrote: Mon Jun 15, 2020 10:45 am
Dit was laas jaar gewees maar dankie manne. Post is vir n sekere rede geplaas...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wens daai rede wil hier kom draai maak...

Sy fokus is nou net US of A
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 1:39 pm
by Marc
Netjies Jan
Eeendag het ek hopelik ook die vooreg
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 2:47 pm
by JacquesT (Stompe)
Jan, hoekom het jy nie sommer die afstand met bloed op die bok geskryf nie, aangesien die skoot klaar stupid was...
(kalm boys, check my tong in my kies)
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 3:20 pm
by Capt. Yoda
Jacques sit darem net n foto van jou ook op
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 4:01 pm
by Ranger
Whahahaha love it. I'm giving him some gears on his FB page.
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 4:13 pm
by Gawie(13mm)
Capt. Oblivious wrote: Mon Jun 15, 2020 3:20 pm
Jacques sit darem net n foto van jou ook op
Verkeerde klub. Groen bordjies is vir onder 1000 meter.
Swart bordjie is soos platinum kaart! Alles oor 1000 meter.
Ag #@$ dit. Baie geluk manne!!!
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 7:27 pm
by JPS
Lekker skote daar manne,
Moet great wees om as “Stupid” geklasifiseer te word deur iemand wat nog nat agter die ore is en nou so paar bokkies met kopskote omgedop het en ewe skielik alles weet van etiese jag.
Hy verduidelik mooi dit is stupid om op wild te skiet oor 500m, en dan het hy op en afgespring op sy eie videos waar hy ‘n skoot op dier neem op 620m.
En beste is as jy met hom debateer dan delete hy jou post want jy is negatief op sy bladsy??
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 7:49 pm
by Frikkie Coetzee
Blackboards matter.
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 7:56 pm
by jankraay
Frikkie Coetzee wrote:Blackboards matter.
Hahahahahaha POST VAN DIE JAAR!!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 8:03 pm
by Capt. Yoda
JPS wrote: Mon Jun 15, 2020 7:27 pm
Lekker skote daar manne,
Moet great wees om as “Stupid” geklasifiseer te word deur iemand wat nog nat agter die ore is en nou so paar bokkies met kopskote omgedop het en ewe skielik alles weet van etiese jag.
Hy verduidelik mooi dit is stupid om op wild te skiet oor 500m, en dan het hy op en afgespring op sy eie videos waar hy ‘n skoot op dier neem op 620m.
En beste is as jy met hom debateer dan delete hy jou post want jy is negatief op sy bladsy??
Amerikaanse liberale bolitiek 101. Gooi jou lyn in die water en as jy dalk 2 kan vang en 8 demoer in maak is dit nog n wen
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 8:17 pm
by Supacow
Sien daar is groenes ook

Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 9:10 pm
by JDEls
Jan, jou ou stouter!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Mon Jun 15, 2020 10:36 pm
by JPS
Dis nou een plek waar dit matter ja

Re: Swart bordjie jagters
Posted: Tue Jun 16, 2020 8:03 am
by Dirkvh
JPS wrote: Mon Jun 15, 2020 7:27 pm
Lekker skote daar manne,
Moet great wees om as “Stupid” geklasifiseer te word deur iemand wat nog nat agter die ore is en nou so paar bokkies met kopskote omgedop het en ewe skielik alles weet van etiese jag.
Hy verduidelik mooi dit is stupid om op wild te skiet oor 500m, en dan het hy op en afgespring op sy eie videos waar hy ‘n skoot op dier neem op 620m.
En beste is as jy met hom debateer dan delete hy jou post want jy is negatief op sy bladsy??
https://www.youtube.com/watch?v=LZY75rK6hB0
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Tue Jun 16, 2020 11:32 am
by Diesel Dog
Ons moet nie die jongman gering skat nie.Hy het in n kort tyd met geen ervaring 45000 volgelinge en as ek so na die kommentaar luister op sy videos kan hy op water loop.Dit alles terwyl ons hom wil kruisig.
Give credit where credit is due but don't take everything he says as gospel.
DD
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Tue Jun 16, 2020 6:07 pm
by Wouter Roets
Dirkvh wrote: Tue Jun 16, 2020 8:03 am
JPS wrote: Mon Jun 15, 2020 7:27 pm
Lekker skote daar manne,
Moet great wees om as “Stupid” geklasifiseer te word deur iemand wat nog nat agter die ore is en nou so paar bokkies met kopskote omgedop het en ewe skielik alles weet van etiese jag.
Hy verduidelik mooi dit is stupid om op wild te skiet oor 500m, en dan het hy op en afgespring op sy eie videos waar hy ‘n skoot op dier neem op 620m.
En beste is as jy met hom debateer dan delete hy jou post want jy is negatief op sy bladsy??
https://www.youtube.com/watch?v=LZY75rK6hB0
Dirk
Is hierdie dieselfde persoon as Pietskiet hier op die forum?
Groetnis
Wouter
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Tue Jun 16, 2020 6:09 pm
by jankraay
Wouter Roets wrote:Dirkvh wrote: Tue Jun 16, 2020 8:03 am
JPS wrote: Mon Jun 15, 2020 7:27 pm
Lekker skote daar manne,
Moet great wees om as “Stupid” geklasifiseer te word deur iemand wat nog nat agter die ore is en nou so paar bokkies met kopskote omgedop het en ewe skielik alles weet van etiese jag.
Hy verduidelik mooi dit is stupid om op wild te skiet oor 500m, en dan het hy op en afgespring op sy eie videos waar hy ‘n skoot op dier neem op 620m.
En beste is as jy met hom debateer dan delete hy jou post want jy is negatief op sy bladsy??
https://www.youtube.com/watch?v=LZY75rK6hB0
Dirk
Is hierdie dieselfde persoon as Pietskiet hier op die forum?
Groetnis
Wouter
Hier is 2 van hulle. Een met n P en een met n p
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Tue Jun 16, 2020 6:13 pm
by Wouter Roets
Jan
Is dit die hoofletter P of kleinletter p knaap?
Groetnis
Wout
Re: Swart bordjie jagters
Posted: Tue Jun 16, 2020 6:24 pm
by jankraay
Wouter Roets wrote:Jan
Is dit die hoofletter P of kleinletter p knaap?
Groetnis
Wout
Pietskiet6.5
Sent from my iPhone using Tapatalk