Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Muller88 »

Goeie middag manne, wil gou hoor wie julle sal voorstel om te gebruik om wildsvleis te verwerk in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, of selfs, Paarl en Stellenbosch area? Soek 'n goeie betroubare slagter wat teen goeie pryse werk.

Groete en dankie
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by JohanvB »

Ek gebruik vir Fonnie by Monte Vista Meatmarket, nog nie 'n dag se moeilikheid gehad nie, klinies skoon, vleis word netjies verpak, en ou Fonnie net' n plesier om mee te gesels.
Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Muller88 »

Was nog nooit daar nie sal bietjie gaan inloer dankie Johan!
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Riebeeker »

JohanvB wrote: Wed Jul 08, 2020 2:33 pm Ek gebruik vir Fonnie by Monte Vista Meatmarket, nog nie 'n dag se moeilikheid gehad nie, klinies skoon, vleis word netjies verpak, en ou Fonnie net' n plesier om mee te gesels.
Jy kan vir Fonnie met 'n geruste hart probeer. La Rhine Butchary tussen die Paarl en Malmesbury is ook goed 073 182 4840. Loedolf Smuts by Gouda is uitstekend, maar dalk bietjie ver. Darling slaghuis is ook baie knap.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Muller88 »

Dankbaar! Waardeer die insette
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Louisdewet »

Ek was vandag by Ryan Boon in Paarl om my droëwors te gaan oplaai. Ek gebruik hulle nou al vir omtrent vier seisoene en ek is altyd bitter tevrede met die produkte. Dis net lekker wanneer jy die vleis optel en alles is netjies verpak en elke pakkie het ‘n etiket op met ‘n datum en beskrywing van die inhoud.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by ruaanb »

Fonnie is nr1 en rook jou ook nie met die kostes nie
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Dirkvh »

JohanvB wrote: Wed Jul 08, 2020 2:33 pm Ek gebruik vir Fonnie by Monte Vista Meatmarket, nog nie 'n dag se moeilikheid gehad nie, klinies skoon, vleis word netjies verpak, en ou Fonnie net' n plesier om mee te gesels.
Stem+
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Muller88
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Wed Jun 10, 2020 8:31 pm

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Muller88 »

Waardeer! Dink ek gaan by Fonnie n draai maak!
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Vleis verwerking - Kaapstad Noordelike Voorstede

Post by Viking »

Die Vleiswinkel in Brackenfell. http://www.dievleiswinkel.co.za/

Hulle ander winkel in die Paarl - Goedehoop is net so goed!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Post Reply